Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by tripodmvr »

Die 62K psi is wat ek gebruik, maar die druk wys gou op hierdie klein dop. Ek probeer om ladings in die orde van 55-57K psi aan te beveel, dan hou jou doppe langer en straf jy nie jou sluitnokke te hard nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Jacques.308 »

Apie wrote:
Philip J wrote:
Apie wrote: Thu Oct 28, 2021 8:48 pm Jy sal maklik by 3000fps kom met 70gr Rdf.


Dan eet hy die 55gr vir brekvis


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis my hele punt Apie.
Ek het maar redelik konserwatief gewerk met die 69gr se spoed en selfs teen laer spoed, is daar nie regtig rede om 55gr te wil skiet as jou geweer 69gr kan skiet nie.
Yes

Ek skiet 75gr Eld @ 2980fps en vriend 53Vmax(baie beter BC as 55gr Vmax) 3280fps

Met 200m zeros is ons trajek tot op 280m identies maar die 75gr klop die 53 in die wind
Op 330meter plus word die totale heel in die 75gr se guns


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hi watse kruit gebruik jy op daai lading met 75gr ELD?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Apie »

Jacques.308 wrote:
Apie wrote:
Philip J wrote: Dis my hele punt Apie.
Ek het maar redelik konserwatief gewerk met die 69gr se spoed en selfs teen laer spoed, is daar nie regtig rede om 55gr te wil skiet as jou geweer 69gr kan skiet nie.
Yes

Ek skiet 75gr Eld @ 2980fps en vriend 53Vmax(baie beter BC as 55gr Vmax) 3280fps

Met 200m zeros is ons trajek tot op 280m identies maar die 75gr klop die 53 in die wind
Op 330meter plus word die totale heel in die 75gr se guns


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hi watse kruit gebruik jy op daai lading met 75gr ELD?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Varget of N540


Sent from my iPhone using Tapatalk
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Jacques.308 »

Dankie ek gaan met Varget begin


Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Apie »

Norma 202 en Stadige batches S335 werk ook!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Jacques.308 »

Kry mens daai spoed uit die stadige S335 uit?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Apie »

Pel van my se info, sal môre probeer check met hom!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Alwin »

Jacques.308 wrote: Mon Jun 26, 2023 9:28 pm Kry mens daai spoed uit die stadige S335 uit?
Met S335 raak dopspasie gou 'n probleem.

Ek vind S321 werk beter, maar hy gee bietjie minder spoed as Varget en N540 teen dieselfde druk en op dieselfde node.
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by JF123 »

Snaaks genoeg werk S341 ook goed vir die 75gr koeëls
Post Reply