Goeie-more
Sal iemand my dalk asseblief se; hoe ver die slag-pen voor by die gesig van die slot moet uitsteek? Daar is seker 'n standaard afstand?
Ek het op van my ander gewere gemeet, maar dit wissel so van 0.9mm tot 1.3mm.
Ek heg 'n fototjie aan.
Ek hoor graag.
Dankie
Slagpen distansie
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Slagpen distansie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Slagpen distansie
Vir my 308 is dit die dikte van die doppie se rim.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Slagpen distansie
Algemene standaard vir groot geweer slagpen deursteek is gemiddeld van 1,5mm, toleransie van 1,4 tot 1,6mm.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Slagpen distansie
Dankie.swc-tr wrote: Sat Jun 24, 2023 7:19 pm Algemene standaard vir groot geweer slagpen deursteek is gemiddeld van 1,5mm, toleransie van 1,4 tot 1,6mm.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Mens kry nogal 'n verskeidenheid opinies op die "web".
Klink tog daar waar jy sê is in die kol.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Slagpen distansie
Ek het baie gesukkel met misfires. 0.05"-0.06" spec het my probleem opgelos. My 2c.
Shoot straight
Shoot straight
Francois Vogel