Nuwe roer....

Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Nuwe roer....

Post by Stefan764 »

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

More manne!!  ;D ;D ;D

Ek het vanoggend die trotse eienaar geword van my eerste "Groot Gun"!!!!
375Ruger Ruger M77 Alaskan

Ek is so opgewonde ek trek sommer n skoot op hierdie olifant hier teen die muur!!!!!!!!!!!!!!

Dog ek deel maar net my opgewondenheid met julle!

Groete
Stefan SULLIVAN Fouche
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Nuwe roer....

Post by Frikkiedbr »

Baie geluk Stefan,

Hoop sy bring jou baie geluk en sommer baie rontes deur die loop ;D ;D

GRoete
Stadsjapie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe roer....

Post by Geno »

Stefie,
Baie geluk met daai yster my maat! Kry daai liksens sodat hy kan gooi!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe roer....

Post by BLOK »

Pasop netnou skiet jy gat deur die holifant deur die muur stoel onder die baas uit. ;D ;D

Baie geluk man, altyd lekker gevoel, dink net jou voordeel is jy kan hom sommer elke dag vat en bekyk al het jy nie liksens ;)

Wonder nou net het jy komissie gekry op daai sale ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Nuwe roer....

Post by Lourens »

Mooi so Stefaans!!!  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D Ek is bly jy het besluit om die daad deur te volg, jy sal nie spyt wees nie!!! 8)  Ek dink ek moet ook maar daai .22-250 van my laat waai en die .204 laat kom...  ;D ;D ;D

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
300Winmag

Re: Nuwe roer....

Post by 300Winmag »

Lekker!!! Geluk man.

Die wag raak net rof - maar jy kan darem elke more groet as jy by die werk kom! :-\
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Nuwe roer....

Post by spekieries »

Geluk Stefaans, mag hy jou gelukkig maak. Ek wil nou net weet watse optiese ware sit 'n man wat heel dag met scopes werk op sy eie gun.
Groete
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Nuwe roer....

Post by Freek »

Bly saam jou Stefaans. Net een probleem met hierdie... waar is die foto's?                         
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7550
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe roer....

Post by Wouter Roets »

Sullevin

Ek sien jy het weer my raad tot op n druppel gevolg en net mooi die teenoorgestelde gedoen! ;) Ek kan jou wel gelukwens met die feit dat jy wel uiteindelik n keuse gemaak het! ;D

Ek kan jou sommer wel iets se en dit is dat hy sommer gou n hartsgeweertjie gaan word!

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Nuwe roer....

Post by Johan JvR »

Geluk man!

Waar's die foto's??
User avatar
Superdup
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am

Re: Nuwe roer....

Post by Superdup »

Geluk man

Nou s? ek ook maar soos die meeste manne, waars die foto's?

Geniet hom

Groete
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short

".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe roer....

Post by theedge »

Geluk maat geniet
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Nuwe roer....

Post by Christo »

Stefan764 wrote: Dog ek deel maar net my opgewondenheid met julle!
Superdup wrote: waars die foto's?
Sal maar moet wag tot daar soos oor sy 7x64 'n artikel geskryf word.  ;D
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Tiny
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm

Re: Nuwe roer....

Post by Tiny »

Japja.. Sien jy pronk tog te mooi daar in die Jag & Wild.. Geluk met die nuwe roer en geniet hom ou maat..
Groete
Tiny
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nuwe roer....

Post by DawieKotze »

Lekker Man!!

Hoop die roer gaan jou sommer baie plesier besorg - moet nou net nie daai geliefde 7x64 van jou te veel afskeep nie!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe roer....

Post by Francois Marais »

Stef

Het nou die dan so n outjie ingeskiet vir iemand, daai gunne skiet sommer mooi man, GENIET HOM.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nuwe roer....

Post by Stefan764 »

Dankie manne!!!  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Ek kan my opgewondenheid nie wegsteek nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Gaan hom Sondag beginne inbreek......
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
300Winmag

Re: Nuwe roer....

Post by 300Winmag »

Stefan764 wrote: Dankie manne!!!  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Ek kan my opgewondenheid nie wegsteek nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Gaan hom Sondag beginne inbreek......
Nie fair nie !!!!! Jy mag sonder lisensie skiet !!!!  :'( :'(

Hou ons op hoogte en maak mooi notas vir die inbreek van 'n loop - hopelik kry ek dit een van die dae ook nodig!  ;D Geniet dit !
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nuwe roer....

Post by Stefan764 »

300Winmag wrote:
Nie fair nie !!!!! Jy mag sonder lisensie skiet !!!!  :'( :'(
:-[ Sorry neef..... Mar deel van die job ne...  ;D

Ek kan nou amptelik se dat daar n Leupold VX3 2,5-8x36 op hom gaan diens doen, en die scope is nog baie spesiaal ook, hy het eers n draai gemaak by n GROOT vriend van my...

As alles goed gaan stamp ek my eerste Kameelperd met hom in Oktober!

Dankie nogmaals vir die mooi woorde manne, dis lekker as n man se hart so lekker brand en jou maters voel lekker saam met jou...

SULLIVAN
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Nuwe roer....

Post by spekieries »

As ek mag s? daardie glase klink vir my na 'n uitstekende keuse veral as in ag geneem word dat jy reeds 'n 7x 64 het om mee ver te gooi. Geniet hom!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nuwe roer....

Post by Stefan764 »

Manne hierdie gun skiet soos n drooooooooooooooooooooooooooooooooooooom!!

Ek kan nie vir julle beskryf watse lekker gevoel was dit nie, en om dit nog met n groot vriend en gees in die bedryf, Mauritz Coetzee te deel....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe roer....

Post by JPS »

Stefaans,

Ek dog Sondag by die skietbaan jy is nog so tussen die bas en die boom???
Bly jy het jou besluit gemaak soos gese, dis mos jou gun en jy moet hom like!
Daai 20" loop gaan sommer lekker loop mater.

Bly vir jou part en geniet hom!

Groete
JP
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Nuwe roer....

Post by Penkop »

Geniet hom Stefan!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Philip

Re: Nuwe roer....

Post by Philip »

Stefan764 wrote: ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

More manne!!  ;D ;D ;D

Ek het vanoggend die trotse eienaar geword van my eerste "Groot Gun"!!!!
375Ruger Ruger M77 Alaskan

Ek is so opgewonde ek trek sommer n skoot op hierdie olifant hier teen die muur!!!!!!!!!!!!!!

Dog ek deel maar net my opgewondenheid met julle!

Groete
Stefan SULLIVAN Fouche
As ek ooit weer n geweer van die rak af koop in SA sal dit beslis n Ruger M77 wees.My broer het n 416 Rigby Ruger M77,baie goeie waarde vir geld en skiet soos n droom.
Groete
Philip
langloop

Re: Nuwe roer....

Post by langloop »

Veels geluk met jou roer! 

Ek self het 'n Ruger in 300 Win Mag.  Dink miskien aan 'n decelerator pad.  Great geweer.
Post Reply