45-70 Herlaai Data

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Vissie
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm

45-70 Herlaai Data

Post by Vissie »

Middag,

Ek help ‘n maat herlaai vir sy 45-70.

Het iemand asseblief vir my ‘n vertrekpunt i.t.v beskikbare kruite?

Indien moontlik, wil ons graag S321 of Riflex Groen gebruik. Enige terugvoer word waardeer.

Groete,
Vissie
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: 45-70 Herlaai Data

Post by Thunderhead »

Hi dit is baie belangrik om te weet wat se 45-70 dit is,verskillende gewere kan nie hoe druk hanteer nie.
Vissie
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm

Re: 45-70 Herlaai Data

Post by Vissie »

‘n Marlin 1895 SBL
FredJ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sat Apr 24, 2010 8:56 am

Re: 45-70 Herlaai Data

Post by FredJ »

Hi Vissie,

PM vir my jou e-pos adres asb. Ek herlaai vir my .45-70 Marlin en ek deel graag data.

Groete
Fred
.22lr Sako
.222 Magnum Anschutz
6.5 Creedmoor Howa
.30-06 Springfield Steyr Mannlicher
8x68 Steyr Mannlicher
9.3x64 Brenneke
.45-70 Govt Marlin
12Ga Cogswell & Harrison
9x19 Glock
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 45-70 Herlaai Data

Post by tripodmvr »

Vissie, gee jou data wanneer jy begin skiet en ons kyk wat QL kan doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply