222 Rem Sako L46
-
MarioMol
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Sep 10, 2019 10:44 am
222 Rem Sako L46
Hi.
Ek sal graag wil hoor wat julle dink van die Sako L45 in .222 Remington.
Sy loop lyk nog soos nuut. Nie gedink dit is moontlik nie. Maar het met n bore scope deur hom gekyk en kon nie merkie sien nie. Lande en kroon lyk nog bitter goed.
Wat sal julle sê is n goeie prys in sy oorspronklike kondisie?
En watter gewig punt sal mens gebruik in hom?
Teiken skiet en tien teen in die vlg jaar of twee n Springbok deur my 8 jarige seun.
Scope voorstelle? Ekonomies asb.
Hoor graag

Last edited by MarioMol on Mon Jun 05, 2023 8:01 pm, edited 1 time in total.
Musgrave 243
Tikka 30-06
Howa 6.5 cm
Browning pump action .22
Norinco .22
Winchester defender 1300 12G
Tikka 30-06
Howa 6.5 cm
Browning pump action .22
Norinco .22
Winchester defender 1300 12G
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 222 Rem Sako L46
Staan daar dalk iewers Rihimaki op die loop/aksie. Indien wel dan is dit dieselfde een as wat ek het.
50gr Hornady SP of ligter werk in hom saam met s321.
50gr Hornady SP of ligter werk in hom saam met s321.
-
MarioMol
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Sep 10, 2019 10:44 am
Re: 222 Rem Sako L46
Jip. Dis hy.
Wat ek nou maar al kon oplees, mik ek ook maar vir 50grein of ligter
Wat ek nou maar al kon oplees, mik ek ook maar vir 50grein of ligter
Musgrave 243
Tikka 30-06
Howa 6.5 cm
Browning pump action .22
Norinco .22
Winchester defender 1300 12G
Tikka 30-06
Howa 6.5 cm
Browning pump action .22
Norinco .22
Winchester defender 1300 12G
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Baie goeie vakmansskap. Effens oud. Koop hom as prys redelik wees. Ek sal kyk na so R8000
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Ek het hulle al gesien verkoop van R3000 as die geweer al goed gewerk het tot so R10 000 as hul spotless is, soos Frikkie se behoort R8 000 a goeie prys te wees vir n netjiese een
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Ek is nie 100% seker nie, maar dink myne staan as die vixen bekend.
Ek het nog nie regtig 'n lading gaan ontwikkel nie, het laaste van my kruit geneem en 'n gemiddelde lading agter 'n 45gr koeël (.22 doppie koeëls hier gekoop) Ek sal darm 'n springbok aandurf op 120m.
Geweer is ongelooflik lig in vergelyking met my 243 en 375.
Teleskoop is 'n vortex 3-9x40, baie lekker kombinasie vir my, dink ek het 12k betaal, en teleskoop wat op was vervang.
Ek het nog nie regtig 'n lading gaan ontwikkel nie, het laaste van my kruit geneem en 'n gemiddelde lading agter 'n 45gr koeël (.22 doppie koeëls hier gekoop) Ek sal darm 'n springbok aandurf op 120m.
Geweer is ongelooflik lig in vergelyking met my 243 en 375.
Teleskoop is 'n vortex 3-9x40, baie lekker kombinasie vir my, dink ek het 12k betaal, en teleskoop wat op was vervang.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 222 Rem Sako L46
L461 was die Vixen en die L46 was gemerk Riihimaki
Alec het jou roertjie n los magayn wat jy kan uit haal?
Alec het jou roertjie n los magayn wat jy kan uit haal?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Nee dis 'n vaste magasyn 7 rondtes.Capt. Oblivious wrote: Tue Jun 06, 2023 10:49 am L461 was die Vixen en die L46 was gemerk Riihimaki
Alec het jou roertjie n los magayn wat jy kan uit haal?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Ja daais die L461 Vixen, diep lekker gewere daaialecjohnson wrote: Tue Jun 06, 2023 12:04 pmNee dis 'n vaste magasyn 7 rondtes.Capt. Oblivious wrote: Tue Jun 06, 2023 10:49 am L461 was die Vixen en die L46 was gemerk Riihimaki
Alec het jou roertjie n los magayn wat jy kan uit haal?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- thys308
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Kan iemand dalk my sé of 53gr v-max sal werk in die L461 vixen saam met S321 en lapua brass.
53gr v-max het beste bc van al die gewigte.
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
53gr v-max het beste bc van al die gewigte.
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 222 Rem Sako L46
Ek het die L46 en die wil niks weet van swaarder as 50gr nie. Wie weet dalk is jy gelukkig.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Daai geweer skiet twee kolganse op 150m gelyk dood!!
Né Ruaan!!
Né Ruaan!!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1836
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Ek het so Vixen gehad voor sy loop gegroet het en ek hom in n 6x45 verander het.
Myne het baie lekker geskiet met Sierra Gameking HPBT 55gr.
Het nooit n ander koeel getoets nie.
Myne het baie lekker geskiet met Sierra Gameking HPBT 55gr.
Het nooit n ander koeel getoets nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Ek weet van een geval waar hulle werklik goed gewerk het - iets soos 3mm groepering op 100m. Hulle werk goeterig in my geweer, maar nie puik nie.thys308 wrote: Wed Nov 22, 2023 4:49 pm Kan iemand dalk my sé of 53gr v-max sal werk in die L461 vixen saam met S321 en lapua brass.
53gr v-max het beste bc van al die gewigte.
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
Ek kry die beste resultate met Hornady 50gr Varminr.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 222 Rem Sako L46
53VMax Stabiliseer in 12 twist 223 maar sal jie in 14 twist werk nie.
Meet dalk die twist eers!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Meet dalk die twist eers!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 222 Rem Sako L46
Inderdaad!JohanvB wrote:Daai geweer skiet twee kolganse op 150m gelyk dood!!
Né Ruaan!!
- thys308
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Dankie vir die inligting, ek neem aan tyd sal leer, Des bietjie tyd spandeer op skietbaan en sien of dinge by mekaar kom.
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Ek het ook die l461 Vixen en het die skoolgeld betaal 50gr V-Max of soortgelyk. 50gr is maar sy kos.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Hy werk regtig lekker met 35gr Impala LWHV. Ek het n blouwildebees en n waterbok met hulle geskiet. (Nota: dit was lank terug, voordat ek van beter geweet het.)
- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: 222 Rem Sako L46
My pa het net so 222.
50gr vmax op s321 loop baie mooi.
Swaarder as 50gr begin hy sukkel. Vermoed die twist laat jou nie toe om swaarder te gaan nie. Dit is n 14 twist as ek reg onthou.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
50gr vmax op s321 loop baie mooi.
Swaarder as 50gr begin hy sukkel. Vermoed die twist laat jou nie toe om swaarder te gaan nie. Dit is n 14 twist as ek reg onthou.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
CZ 550 308 laminated varminter
CZ 550 22-250 laminated varminter
Howa 6.5 CM
Howa 6mm CM
Sako Forester 243
CZ P10F
CZ 550 22-250 laminated varminter
Howa 6.5 CM
Howa 6mm CM
Sako Forester 243
CZ P10F
- JarkVark
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Dagsê,
Ek het 'n L46, met die magasyntjie wat kan uithaal, vat 3 rondtes. Ek het hom jare terug by my oupa geërf en na aanleiding van sy reeks nommer, is hy iewers tussen 1956 en 1958 vervaardig, so heelwat skote deur.
Vir my werk Sierra 55gr Varminter (flat base) en Norma 200 kruit baie goed, as ek my kant bring 0.5 MOA en het al ape en fisante op 300m laat bakkie ry. Rooibokke hou ek maar onder 150m en verkieslik kop of nek skote.
Geniet jou roer!
Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Sako .308
Sako .222
Beretta A300
Sako .222
Beretta A300
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: 222 Rem Sako L46
Watse spoed kry julle manne op die 50greiners?
- JarkVark
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm
Re: 222 Rem Sako L46
Ek het vantevore 50gr Vmax geskiet - 3220fps
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sako .308
Sako .222
Beretta A300
Sako .222
Beretta A300
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
222 Rem Sako L46
3200 avg.
38gr Kriek loop lekker teen 3350 avg
38gr Kriek loop lekker teen 3350 avg