Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
rheeder247
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue May 30, 2023 3:23 pm

Nuwe Lid

Post by rheeder247 »

Goeie naand.

Baie dankie vir die voorreg om deel te kan wees van hierdie groep.
My Naam is André Rheeder.
Ek Jag al vandat ek 6 jaar oud is en is nou 24. Ek het groot geword met ‘n Steyr Mannlicher 270 win of wel my oupa het altyd gesê die “Maanligter” en ‘n 375h&h.
Ek hou bietjie teveel van die Bos en die reuk van Buskruit. Glo ook sterk dit is die rede hoekom vrouens my vermy😂!

Ek sien uit om nog meer te leer en die Passie te deel met ander.

Mooi aand
Vriendelike groete!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe Lid

Post by tripodmvr »

Baie welkom hier. Gesels gerus verder daar waar dinge vir jou interessant is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Francoisv »

Welkom mater.

Shoot straight

Francois Vogel
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Nuwe Lid

Post by jdpretorius »

N man wat ook darem nog ghoene het om te sê hy jag met n 270 kan verseker saam gesels hier

Welkom hier by n baie nice klomp kruit snuifers

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply