Watter herlaai stel

Post Reply
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Watter herlaai stel

Post by Vantheman »

Dag Manne

Ek wil begin self laai. Het so vinnig hier by landmark gekyk na van die toestelle. Moet s? van die wat op "special" is lyk nie so duursaam nie...
Watse stel sal julle aan beveel. En s? my presies waaruit bestaan 'n stel presies, dis nou as jy 'n volledige "set up" wil h?. 'n Groot vriend van my het ges? jy moenie die stelle kompleet koop nie, want jy gaan in elk geval 'n ander skaal koop ens. is dit so?

Dankbaar
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Watter herlaai stel

Post by BLOK »

Van

Herlaai is nou maar een plek waar jy die duurste koop wat jy kan bekostig.

Ek sal se jy kan nog op ander dinge spaar en beteres met die tyd aankoop maar jou press koop RCBC of Redding die groenes anders gaan jy klomp geld nou spandeer en later maar een van daai twee koop. Kyk ook dat jy die beste skaal koop wat jy kan bekostig, verkieslik elektronies want met die balkskaal werk kruit weeg lekker maar as jy eers doppe en ander goed moet weeg wat ndie gewig nie geset is nie raak dit baie verstrerend.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Watter herlaai stel

Post by Vosman »

Ek stem saam met Blok.
RCBS en redding. Jy moet ook kyk na die dies wat jy koop. As jy 'n baie akkurate geweer het, moet jy dak kyk om bv. redding se kompetisie dies te koop. Dit is ook sowat R1800 vir die stel, maar dan het jy die regte goed waarmee jy akkuraat kan meet!
Vir my portugese mauser het ek Leymans dies gekoop, wat nie so fyn is nie maar vir eers die werk sal doen!
Groetnis.
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: Watter herlaai stel

Post by Vantheman »

Dankie Blok en Vosman

Waardeer julle insette...

Beplan om die naweek in Pretoria uit te kom. Sal sommer kyk daar by S&O wat het hulle. Wil weer daai 243 van howa en remi  gaan aanpas, Moet nog besluit...

Dankie Johan
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Watter herlaai stel

Post by FE »

Vantheman,

Ek het my RCBS herlaai stel en tumbler vir net oor die R5000 gekoop nuut. Daardie RCBS stel is kompleet met skaal, press, handleiding, powder measure, auto hand primer en nog 'n klomp los goed. Jy moet net 'n powder trickler by koop. Moet s? die stel werk soos 'n droom. Die lee die's is baie goed koop, en jy kan hulle nou in sulke klein groen boksies  koop. Ek verkies die RCBS die's, het al drie doppe in my Lyman die verloor wat vas gesit het. Lekker shop, want dit is ook 'n week se werk om die beste pryse te kry.
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Watter herlaai stel

Post by Armand Steenkamp »

Koop maar van die begin af RCBS of Redding. Ek het n lee stel gekoop en nou moet ek alles oor koop!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
blikkies
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Tue Jul 27, 2010 11:57 am

Re: Watter herlaai stel

Post by blikkies »

Dag se

Ek moet se ek het 'n Lyman press en moet se is regtig 'n lekker stewige press.

Groete
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Watter herlaai stel

Post by Heinds »

Van the Man!!! Like daai naam.

Ou maat, ek het nou al bietjie rondgeluister en gelees op die forum want ek is self in die mark vir 'n herlaai stel.

RCBS en Redding soos die manne voorgestel het kom definitief bo by die lys uit.

Kry vir jou die RCBS rockchucker supreme stel, hy kos R4500 by S&O en R4200 by VLT.

By dit kort jy 'n elektroniese vernier (R550) en 'n case lenth trimmer (R800-R1300).
Dan natuurlik jou matryse (Dies) vir jou kaliber en later kan jy gerus vir jou 'n chronograaf koop. Meet die fps van jou patroon hiermee.

Later kan jy investeer in 'n goeie elektroniese skaal.

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Watter herlaai stel

Post by james 303 »

Wat het geword van lyman hy werk net so goed ek het nou onlangs n bench gebou n florecent lig ingesit staal blad van 2.5 mm dik ek harloop nou amper massa produksie lol kort nog net paar goed.Gaan kyk by hyper rama n digital vernier kry jy daar vir 250
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Watter herlaai stel

Post by BLOK »

Louis

Daai vernier wat jy by Hyper koop maak net seker hy is ge kalibreer. Het lank terug een gekoop en as ek met hom en my duur een gemeet het 2 verskillende lesings gekry. Iemand het my toe gese hulle word nie kalibreer nie. Of dit mag dalk net n dat gewees het.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: Watter herlaai stel

Post by Vantheman »

Dankie Manne

Regtig lekker om soveel terugvoer te kry...
S? my bietjie na watse prys kyk mens vir 'n goeie elektroniese skaal?

Dankbaar
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Watter herlaai stel

Post by FE »

Daar is so intree skaal vir onder R700. Ek dink dit is 'n smart reloader skaal.
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Watter herlaai stel

Post by Jagtersdok »

Van

Laat weet ons nou watter stel jy gekoop het waar e wat hy gekos het
Sit sommer ook lysie op van wat als in die stel is, dit sal dit makliker maak vir ander manne in die toekoms

Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Watter herlaai stel

Post by james 303 »

Blok ek self het nie myne by hyper gekoop nie maar dit kan wel n moontlikheid wees dat mens n foutiewe een kan kry
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: Watter herlaai stel

Post by Vantheman »

Nee Dok

Sodra mens mos iets beplan, dan gebeur daar mos die snaakste goed op die plaas. Weet nie wat weet julle manne van hoenders boer af nie, maar kyk toe ek saterdag oggend die bakkie start, toe blaas daar sommer 'n kragkabel en twee van voerlyne se motors lyk my het gebrand, later die midddag breek sommer 2 van my kettings ook.

So dit was 'n lekker besige saterdag, maar nou nie so lekker soos ek gedink het dit sou wees met die geshoppery nie. Weet nou nie hou my planne loop nie, maar ons sal maar kyk.

Die ding van daai howa 243, Koos Barnard het ook met my gepraat en hy het my goeie raad gegee, nou wat ek wou hoor nie, want nou is my kop weer deurmekaar. Gaan oor watter ammunisie die varminter en gewone en die remi vls van hou... Nee jong twyfel nou sterk oor wat om te koop!!!

Hoop dinge gaan rustiger daar by julle
My week met 'n bang begin.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Watter herlaai stel

Post by Beretta »

Vantheman
Ek ken en weet net van Kentucky en Nandos hoenders ;D ;D ;D
Beretta
Post Reply