Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Het dit op email gekry en dit se: "Nicolas de Souza net hierdie reuse vlakvark eiehandig met sy 308 op die plaas, Steenbokpan, naby Thabazimbi platgetrek. Die knewel het 132 kg geweeg"
Kom ons hoor wat se die photoshop experts?
Dink nie daar is gekarring nie die man sit net baie ver agter die vark wat in die voorgrond is. Al wat die kameraman gedoen het is altwee laat fokus en nou lyk die vark groter as die mens
my 2c
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Dit is n mooi vark maar ek dink nie veel van die "trieks" wat die ouens gebruik om so ver agter die dier te sit nie.Mens moet agter hom staan maar teen hom of links of regs van die dier.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Stem saam dis n mooi vark maar sy maag is seker vol loodsinkers gestop om daai gewig te kry. Ek het self so 7 jaar gelede in dieselfde area een van 75kg "pens uit" geskiet.
Netjies ek dink ook die ou sit so bietjie terug as ek die ou en die vark vergelyk is die vark so 2 keer groter as die ou net nie moontlik nie. So tyd terug het van die manne wat ek ken wat boogskiet so bietjie gespeel met foto van n mooi vark die vark was so 50kg die jagter het langs die vark gestaan en tog het die vark soos n reus gelyk - als het gegaan oor die hoek en daar was geen photoshop nie. Die hoek en diepte van hoe die foto geneem word kan jou n ander prentjie laat sien.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !