So wie het rollie jag planne?

Post Reply
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

So wie het rollie jag planne?

Post by Lapua »

Ek is besig om doppies te prep vir my 454 Casull en toe wonder ek wie anders het ook hand wapen jag planne die jaar?

Self jag ek elke jaar n dier of 2 met my hand wapens maar ek het nooit iets spesefieks wat ek met hulle skiet nie, dit is maar gewoontlik maar wat in my pad kom. Meeste van die tyd is dit maar Rooibokke en varke. Die jaar wil ek spesifiek n groot Koedoe bull skiet.

Deel bietjie julle planne en dalk so paar fotos.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2156
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Ds J »

Hoe penetreer die 454 Casull op die wild wat jy al geskiet het? Ek neem aan die koeëls trek reg deur n vark en rooibok?
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Lapua »

Hi Ds J,

Ek kon nog nie koeels herwin as ek met die .454 jag nie.Ek verwag ook dieselfde resultaat op n Koedoe bul. Al handwapen waar ek nog n koeels kon herwin was toe ek nog met my 7mm TCU Contender gejag het. Natuurlik was al die skote nog binne afstande wat vir my veilig gevoel het.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Rudi Fischer »

Ek jag ook die jaar met my SBH in 44mag.
Ek is opsoek na n Waterbok bul.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by afrikanerbloed »

Ook hard aan die oefen met my 454.
Ek sal ook graag n Koedoe bul of Gemsbok wil skiet.
My maksimum skoot afstand is 50m en ek sal 300 grn hardcast skiet.Wil nie twyfel as ek n skoot van voor kry nie.
Ek skiet met n Ultra dot wat se red dot kan verstel,1moa ,2 ,3 en 4.
Sal op 2 moa skiet siende dit is waarop ek oefen
Ek gee myself n week bo in die bosveld.
Groete
Johan
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1518
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by swc-tr »

Bwb op die spyskaart by Marble Hall vir my vanjaar.
Ruger Blackhawk .45 Colt met 350gr gegote loodkoeel teen 1200vps.
Lynx red dot.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2328
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by JAGTERSREG-JRM »

Handwapen jag is nou nie baie groot nie maar moet se ek geniet dit so dan en wan, gebruik myne gewoonlik as ek bietjie oor my budget geskiet het. Ek het tans TC 7mm TCU met n bushnell scopie op, en die 454 Casull in Ruger met n Aimpoint en dan wag ek vir TC 30-30 se lisensie. Het al hele paar goedjies met die 454 geskiet met 300gr XTP's en werk goed. Akkuraatheid is redelik goed maar hang baie af van die drywer, groepering op 80meter is so om en by 1 duim en hoop om elkeen van die handwapens n kans te gee die jaar
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Lapua »

Hi Kobus,

Daai 300gr XTP is n baie sterk koeel, maar hulle is hoender tande. Ek skiet maar die 240gr XTP Mag want hulle is redelik bekombaar. Ek wil nou ook 300gr Hardcast van Fanatac bestel maar niemand andwoord die foon nie. So ek weet nie of hulle nog besigheid doen nie.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2328
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by JAGTERSREG-JRM »

Lapua wrote: Mon Mar 27, 2023 4:19 pm Hi Kobus,

Daai 300gr XTP is n baie sterk koeel, maar hulle is hoender tande. Ek skiet maar die 240gr XTP Mag want hulle is redelik bekombaar. Ek wil nou ook 300gr Hardcast van Fanatac bestel maar niemand andwoord die foon nie. So ek weet nie of hulle nog besigheid doen nie.

Ek het daai tyd darm hele klomp gelaai en sien hulle is nou skaars. Ander opsie is peregrine se koele (sal my twede keuse wees). Dalk iets soos die hogs sal mooi loop. Het baie goeie resultate met hulle in 45/70. Het ook al hardcast oorweeg maar moulds is ook n pyn
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1518
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by swc-tr »

Kobus en Lapua, sal julle belangstel in hierdie koeël wat ek self giet? 350gr platpunt 20Bhn hardheid, .452" Kontak my op die privaat kanaal.
1135_resized.jpg
129_resized.jpg
Sent from my SM-A125F using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2328
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by JAGTERSREG-JRM »

Lyk interesant, dink hulle gaan n stampie he.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Lapua »

Ek sal in kotak wees
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Alwin »

swc-tr wrote: Mon Mar 27, 2023 5:58 pm Kobus en Lapua, sal julle belangstel in hierdie koeël wat ek self giet? 350gr platpunt 20Bhn hardheid, .452" Kontak my op die privaat kanaal.1135_resized.jpg129_resized.jpg

Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Daai 350gn lyk na besigheid!
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Drenalinjunkie »

Ds J wrote: Sun Mar 26, 2023 8:25 am Hoe penetreer die 454 Casull op die wild wat jy al geskiet het? Ek neem aan die koeëls trek reg deur n vark en rooibok?
Ek het met my 454 Casull n kameelperd met een skoot planke toe geskiet. Penetrasie was vanaf die een blad tot in die anderkantste blad. Geno was saam met my so hy kan getuig.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Rudi Fischer »

Terwyl ek herstel van n liesbeek opperasie het ek besluit met die hulp van Johan Kriek om n paar koeels te maak vir die jag seisoen.

Het Johan se 180gr hollow point .429 gevat totdat ek myne kan klaar ontwerp en lood vas bond.


Het uit gekom op n 260gr

Image
Image
Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Capt. Yoda »

Ek het hul vanogend op die gram gesien, daai koels lyk baie baie smart! Nou kort ons vir 357 ook ++>:
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Henlo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Henlo »

Ek sal ook heel voor in die ry staan vir 357 punte
Te veel gunne en te min geld
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Rudi Fischer »

Henlo wrote:Ek sal ook heel voor in die ry staan vir 357 punte
Op n 357 … watse gr sal julle wil sien ?

140gr
158gr

Dink dit kan ook baie lekker werk in die manne met lever guns
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Aceofspades »

O, julle het ook bôggerol liefde vir 'n koper koëel nieImageImageImageImage

Rudi, dit lyk al te pragtig man.

Ek sal so paar 357's vir jou stuur, dan kyk jy wat slag hulle uit met jou lood konkoksie.ImageImage

Sent from my BV9900E using Tapatalk

Henlo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Henlo »

Ek is nie baie gepla oor die gewig nie, solank hy teen die spoed oopmaak en natuurlik goeie gewig behou sal ek happy wees, ek los die moeilike werk vir die experts
Te veel gunne en te min geld
User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Cobus Wessels »

Kan net dink hoe lekker ek my 30-30 met daai sal laai.....Ek is ook in die tou

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Armand Steenkamp »

Ek het ook planne gehad om met my Ruger super redhawk n vark te loop skiet maar my wonnerlike diens van my DFO naak dat ek nie gou liksens sal he nie. Ek moet ook maar nog oefen. Sukkel maar nog met die groot rollie
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: So wie het rollie jag planne?

Post by Rudi Fischer »

Het vandag so bietjie met die 357 gespeel.
Het in gekom as n 135gr 38/357.

Image
Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Post Reply