7 x 57 Poeier
-
GustavSnyman1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Thu Oct 13, 2022 8:44 am
7 x 57 Poeier
Hi Almal
Ek is opsoek na gepaste poeier vir my CZ550 7 x 57.
Ek het gedink S365. Sal dit werk?
Enige ander opsies in die mark?
Groete
Ek is opsoek na gepaste poeier vir my CZ550 7 x 57.
Ek het gedink S365. Sal dit werk?
Enige ander opsies in die mark?
Groete
7 x 57 CZ 550
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: 7 x 57 Poeier
Ek kan slegs gesels aangaande Somchem kruit waarmee ek ervaring het.
As jy kan kry is S355 die beste opsie.
S335 werk vir ligter koeëls, maar drukpieke kan voorkom. S365 kan gebruik word vir swaarder koeëls, maar die brandspoed is bietjie te stadig vir optimum spoed.
As jy kan kry is S355 die beste opsie.
S335 werk vir ligter koeëls, maar drukpieke kan voorkom. S365 kan gebruik word vir swaarder koeëls, maar die brandspoed is bietjie te stadig vir optimum spoed.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 7 x 57 Poeier
Wat se koeël beplan jy om te gebruik, gewig?
S365 sal kan werk, maar dalk bietjie stadige ontbranding, S355 gaan dalk weer te vining wees. As jy ingevoerde kruit wil gebruik kan jy kyk na Reloder 17.
S365 sal kan werk, maar dalk bietjie stadige ontbranding, S355 gaan dalk weer te vining wees. As jy ingevoerde kruit wil gebruik kan jy kyk na Reloder 17.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
GustavSnyman1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Thu Oct 13, 2022 8:44 am
Re: 7 x 57 Poeier
Ek beplan om 156g Norma Oryx te skiet. In die toekoms wil ek graag by 170/175g bly.
7 x 57 CZ 550
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7 x 57 Poeier
Hierdie mag dalk van hulp wees vir die 156gr Norma. Die laaste lotte van S365 ontbrand maar stadig en die dop kan dalk baie vol raak voor 'n praktiese node bereik word. Wat is die looplengte?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
GustavSnyman1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Thu Oct 13, 2022 8:44 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7 x 57 Poeier
Dit lyk asof jy gemaklik so by 2800vps op Node 5 kan kom met S365. 'n Baie bruikbare spoed om mee te jag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
GustavSnyman1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Thu Oct 13, 2022 8:44 am
Re: 7 x 57 Poeier
Baie Dankie!! Is dit met 48.7 grein poeier?tripodmvr wrote: Tue May 09, 2023 1:25 pm Dit lyk asof jy gemaklik so by 2800vps op Node 5 kan kom met S365. 'n Baie bruikbare spoed om mee te jag.
7 x 57 CZ 550
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: 7 x 57 Poeier
In myne(ook CZ550), laai ek 44.6gr S365 Dev (-0.1%) agter ‘n 162gr Hornady A-Max vir ‘n spoed van 2480fps.
Ek persoonlik dink die 2800fps kerf is een notch te vêr vir die kombinasie wat jy wil gebruik. Nie seker jy gaan gemaklik en akkuraat daar skiet nie, maar ek sien uit na jou resultate.
Groetnis,
Vissie
Ek persoonlik dink die 2800fps kerf is een notch te vêr vir die kombinasie wat jy wil gebruik. Nie seker jy gaan gemaklik en akkuraat daar skiet nie, maar ek sien uit na jou resultate.
Groetnis,
Vissie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7 x 57 Poeier
Die inligting bo is baie teoreties. Jy sal moet 'n lading ontwikkel.GustavSnyman1 wrote: Wed May 10, 2023 8:14 amBaie Dankie!! Is dit met 48.7 grein poeier?tripodmvr wrote: Tue May 09, 2023 1:25 pm Dit lyk asof jy gemaklik so by 2800vps op Node 5 kan kom met S365. 'n Baie bruikbare spoed om mee te jag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br