270win met stywe twist loop

Post Reply
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

270win met stywe twist loop

Post by jdpretorius »

Hier kom dalk iets lekker vir die manne wat ghoene het om n 270win te skiet.

https://m.youtube.com/watch?v=ETrPQ5KuaPc

As ek hom reg verstaan het Browning nou n 7,5 twist begin maak, in 270win.

Ek hoop Bergara en ander vervaardigers word ook wakker....en hoopelik nog met n 26" loop opsie iewers.
Ek is nog nie heeltemal oortuig dat dit die nuwe "sniper" gun opsie gan wees nie, maar wel n baie lekker veelsydige opsie vir die jagters.

Almal kla ook mos die heeltyd dat die 270 kaliber te vinnig is en daarom n "meet mincer" is.....nou ja, nou gan jy 165gr ABLR & 170gr Burger EOL, met n woeste BC, maklik kan stabiliseer, en dalk teen n spoed tussen 308 & 30-06. Die twist sal sekerlik ook beteken dat n ou 150gr monos teen n lekker spoed sal kan skiet.....wie (kaliber) is nou baas Image

Ek wonder of die AI opsie nou verder voordeel kan gee.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Last edited by jdpretorius on Sat May 06, 2023 8:16 am, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 270win met stywe twist loop

Post by Capt. Yoda »

Ons hou duim vas laat julle ook die soet genot van lang koels eendag sal proe
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: 270win met stywe twist loop

Post by jdpretorius »

Capt. Oblivious wrote:Ons hou duim vas laat julle ook die soet genot van lang koels eendag sal proe
ImageImageImage
Die 150gr ABLR in 270 se BC is reeds nie te shabby nie.....maar dink hy is dalk op die edge waar n standaard 10 twist hom kan stabiliseer.
Ek dink my 1956 rakgeweer hou dalk net nie baie van lang koeëls nie....so kon hulle nog nie probeer nie.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply