Quest 165 gr .30 cal RBT
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Quest 165 gr .30 cal RBT
Hallo manne
Ek het 'n paar honderd van hierdie koele gekoop, het die volgende ladings geskiet:
.30-06
S365
Winchester doppe
S&B LR primer
22" loop
51 gr: 2361 fps avg.
52 gr: 2405
53 gr: 2490
54 gr: 2555
55 gr: 2598
Dit is aansienlik stadiger as wat Somchem se data aandui (selfs met die 2" korter loop). Doppe en slagdoppies lyk nog mooi. Kan ek druk tot so 2750 fps?
Is daar op QL 'n bullet file vir hierdie koeel? Dit behoort deiselfde te wees as enige Corbin tipe 165 gr RBT.
My geweer is 'n cheapie Ruger American met dun loop, ek is heel tevrede met die akkuraatheid, meeste koele skiet maar soos hierdie en thereabouts, en ek kan nie baie goed skiet nie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by LoopSoosStroop on Fri Mar 24, 2023 1:52 pm, edited 1 time in total.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Quest 165 gr .30 cal RBT
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quest 165 gr .30 cal RBT
Ek het baie aannames moes maak, maar QL sal jou kan help. Jy kan selfs by 2800vps uitkom as jou dop nie te vol raak nie. Lot 101 het agter in die ry gestaan met brandspoed.
Meet die lengte van die koeël, die afmetings van die bootstert, TPL soos geskiet en die geweer se inligting (looplengte en dopvolume soos gemeet) en miskien kan ons goeie inligting verkry.
Waarmee het jy spoed gemeet?

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Quest 165 gr .30 cal RBT
Dankie Oom Driepoot, waardeer!
Spoed is gemeet met gewone chrony 5 m voor loop.
Dop volume is 70,15 grein water.
Loop lengte is 560 mm.
TPL was 80.5 mm. Kan nog gaan tot 82 mm, langer as dit is daar te min koeel in dop.
Bootstert afmetings as volg:
B: 7.06 mm
D: 5.68 mm
L: 4.85 mm
Spoed is gemeet met gewone chrony 5 m voor loop.
Dop volume is 70,15 grein water.
Loop lengte is 560 mm.
TPL was 80.5 mm. Kan nog gaan tot 82 mm, langer as dit is daar te min koeel in dop.
Bootstert afmetings as volg:
B: 7.06 mm
D: 5.68 mm
L: 4.85 mm
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quest 165 gr .30 cal RBT
Lengte van koeël van basis tot punt?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Quest 165 gr .30 cal RBT
Shucks, het dit vergeet, sal vanaand meet.
Dop lengte soos geskiet is 62.4 mm.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quest 165 gr .30 cal RBT
1. Jou doppe is redelik kort gesny. Gewoonlik 63,35-0,25mm is 'n goeie lengte
2. Die 54gr lading is baie naby aan 'n node en daarom die klompie bymekaar gate
3. Kyk watter spoed jy met 59gr kry. Die dop gaan redelik vol wees. Druk bereken as 52K psi (so baie veilig) en spoed van 2830vps op die chrony is wat jy na soek.
4. Probeer 57,2gr vir 2710vps wat ook by 'n node is. Druk 45K psi.
2. Die 54gr lading is baie naby aan 'n node en daarom die klompie bymekaar gate
3. Kyk watter spoed jy met 59gr kry. Die dop gaan redelik vol wees. Druk bereken as 52K psi (so baie veilig) en spoed van 2830vps op die chrony is wat jy na soek.
4. Probeer 57,2gr vir 2710vps wat ook by 'n node is. Druk 45K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Quest 165 gr .30 cal RBT
Righto, ek maak so, baie dankie. Sal bietjie die dop lengte weer kyk. Ek gebruik 'n Lee trimmer.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Quest 165 gr .30 cal RBT
TPL 82 mm, 59 gr S365, effe saamgeperste lading.
Gem spoed oor 10 skote: 2780 fps
10 skoot groep:
Ek is baie verbaas dat dit nog steeds onder 2800 fps is, maar ek gaan hier halt roep vir eers. Het elkgeval nie meer dopspasie oor nie. Baie gelukkig met die akkuraatheid, ek en my geweer het nog nie beter gedoen met ander kombinasies nie.
Gem spoed oor 10 skote: 2780 fps
10 skoot groep:
Ek is baie verbaas dat dit nog steeds onder 2800 fps is, maar ek gaan hier halt roep vir eers. Het elkgeval nie meer dopspasie oor nie. Baie gelukkig met die akkuraatheid, ek en my geweer het nog nie beter gedoen met ander kombinasies nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quest 165 gr .30 cal RBT
Berekende spoed van 2830vps op die node bly soos dit is. Die 59gr lading was binne 10vps van wat ek bereken het. As jy wil kyk of die 2830vps bereik kan word, probeer dan 60gr. Behou die 82mm TPL. Druk bereken as 52K psi so al is dit 'n saamgeperste lading van 103% is dit baie veilig. Jou keuse of jy dit wil probeer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Quest 165 gr .30 cal RBT
60 gn. S365.
ES is ongelukkig baie hoog, wonder of dit iets met onvolledige ontbranding uit te waai het. Dis al baie kruit vir 'n gewone LR slagdoppie?
Lyk ook asof hy vertikaal "string", maar dis waarskynlik eerder my skietwerk, die ligte geweer raak nou 'n handvol van die skietbank af.