More manne
Ek wil haelgeweer koop by man op Secunda maar is maar lugtig om ingeloop te word.
Enigiemand hier wat daar woon en bereid is om na geweer te gaan kyk?
Een van daardie bargain deals maar lyk legit.
Sal hulp baie waardeer dankie.
Dennis
Secunda hulp
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Secunda hulp
Laat hy die geweer na Mark Kruger toe vat by Slingervel geweerwinkel om na te kyk.
Goed, beter, 6millimeter!
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Secunda hulp
Dankie Geno. Gaan so maak.
