Snellers wat kan stel
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Snellers wat kan stel
Naand manne,
Ek wil graag my sneller op my .375 Ruger vervang met 'n verstelbare sneller.
Die rede hiervoor is Ruger se fabriek vervaardigde snellers nie kan stel nie en dat hulle druk baie hoog is.
Ek kyk op die stadium na 'n timney trigger, maar is daar dalk ander make om vergelykings mee te maak?
Sal enige raad waardeer.
Groete
Andy

"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Snellers wat kan stel
Andy,
PM vir Wouter, hy het 'n trick om die Rugers se snellers ligter te maak, sy 243 hawkeye se sneller is so getune.
Groete,
Eugene
PM vir Wouter, hy het 'n trick om die Rugers se snellers ligter te maak, sy 243 hawkeye se sneller is so getune.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Snellers wat kan stel
@ Andy
Kan daai sneller nie gepolish word nie?
Groetnis
Kan daai sneller nie gepolish word nie?
Groetnis
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Snellers wat kan stel
SJ,
Ek is nie seker nie, die wapensmid vra R1300 om dit reg te maak, ek kan 'n timney trigger vir R1000 kry.
Groete
Andy
Ek is nie seker nie, die wapensmid vra R1300 om dit reg te maak, ek kan 'n timney trigger vir R1000 kry.
Groete
Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Snellers wat kan stel
Andy
Traai n ander wapensmid!
Groete armand
Traai n ander wapensmid!
Groete armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Snellers wat kan stel
Timney kos seker by daai smit R2600 of meer R1300 vor die insit en R1300 vir die sneller. Dan moet hy nog hy dit stel op 'n later geleentheid nog R1300. Waar gaan dit eindig. Vierkantige karton houer! (dis nou die smit, nie jy nie Andy)
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Snellers wat kan stel
Beyers,
Die probleem hy is gewoonlik die goedkoper wapensmid op die dorp ek was te bang om te vra wat die ander een sou vra.
Gaan maar die timney koop want ek het my broer gehelp om een in sy geweer te sit, jy het darrem nie 'n ingineurs graad nodig nie.
Andy
Die probleem hy is gewoonlik die goedkoper wapensmid op die dorp ek was te bang om te vra wat die ander een sou vra.
Gaan maar die timney koop want ek het my broer gehelp om een in sy geweer te sit, jy het darrem nie 'n ingineurs graad nodig nie.
Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Snellers wat kan stel
Ek is net baie sarkasties. 
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Snellers wat kan stel
Andy, n Thor is maar n suid afrikaanse Timney maar baie goedkoper. dit is dalkn oplossing. gebruik dit in my 308 en 300, baie tevrede
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Snellers wat kan stel
Jagbehep,
Waar kan ek Thor kry en wat is die prys gewoonlik?
Andy
Waar kan ek Thor kry en wat is die prys gewoonlik?
Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Snellers wat kan stel
www.thorengineer.com . Weet nie of hulle net aan handelaars voorsien nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Snellers wat kan stel
Vergeet vorige hier is foonnommer - Charmainne or Erhard 012 8020294
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Snellers wat kan stel
Tripodmvr,
Dankie sal nou-nou bel.
Andy
Dankie sal nou-nou bel.
Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Snellers wat kan stel
Hoop jy kom reg met die Thor. die produk het n goeie naam
Last edited by James Wilson on Fri May 13, 2011 10:07 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Snellers wat kan stel
Thor enginering (ERARD) is wapensmid ook, hy doen alle geweer werk sommer direk aan die publiek.
Wat lekker is wanneer jy sneller by hom self laat insit, is hy weet presies hoe om daai outjie crisp te stel. Maar sy labour rate is bietjie duurder as ander smede moontlik. Dit hang ook af watter sneller jy soek en op watter aksie die sneller werk wat jou prys gan bepaal. STD sneller (nie kompetisie) op K98 Aksie supplied en fitted so omtrent R1000.00

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Snellers wat kan stel
Dagse,
Uit ondervinding se ek, vergeet van sneller "polish" en "fine tune" ens. as hy al n ruk gewerk het (geslyt) is. VERVANG DAAI SNELLER!!! Dit het met my gebeur op n jagtog: Toe ek die grendel oopmaak om die geweer veilig te maak toe loop die skoot., het hom toe laat regmaak net om 3 jaar later weer dieselfde ondervindig te beleef. Gelukkig was die loop in n veilige rigting gewees!! Op 2 gewere is nou timney en 1 n thor. Nou is ek meer gerus
GROETE
GERT
.

.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie