Goeie middag, ek is op soek na .22 teleskoop wat paralax verstelling het van 10m tot inf. Ek het Hawk vantage gehad, maar geweer het geval, tata hasie. Handelaars het nie/kry nie Hawk teleskope nie, of is dit die moeite werd om NF NXS 5.5-22x56 op te sit. (Huidig op 6.5x55), maar gebruik dit min. Wat ek kan sien is dat leupold nie vanaf 10m verstel nie. Ek het lynx 6x42 op ander .22 met paralax wat teruggebring is na 50m. Ek verkies die paralax wat van 10m werk. Enige name/voorstelle?
Sent from my iPad using Tapatalk
.22 Teleskoop
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .22 Teleskoop
Jy al by Futurama gekyk vir Hawke?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: .22 Teleskoop
Baie dankie, klaar bestel!
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .22 Teleskoop
Ek het een met vaste paralaks wat vir my baie goed gewerk het. Ek het egter ander plan vir die geweer so die scope moet maar gaan.
viewtopic.php?t=87599
viewtopic.php?t=87599
Goed, beter, 6millimeter!
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: .22 Teleskoop
Ek het ñ Hawk Sidewinder as jy sou belangstel.
0832871363

Sent from my iPhone using Tapatalk
0832871363

Sent from my iPhone using Tapatalk
- bidmyhunt
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon Feb 27, 2017 3:19 pm
Re: .22 Teleskoop
Die Rudolph H1 3.5-14x44mm met 'n side focus paralaks vanaf 10m is 'n goeie opsie.