Middag Almal
Die seating stem circlip van my Redding die het sopas gebreek. Weet iemand dalk waar so iets kan koop. Ek sien 247 Hunter verkoop net die hele seating stem met sy circlip. Sien BMG verkoop circlips hier in Bloem maar weer nie of dit selfde tiepe gaan wees nie. Sal dit baie waardeer as iemand my in die regte rigting kan stuur.
Dankie
Seating stem circlip gesoek
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Seating stem circlip gesoek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Seating stem circlip gesoek
Die 247 Hunter advertensie sê ook die item is nie in voorraad nie.
Hier is die presiese onderdeel met sy nommer as dit jou kan help met die soektog: https://accuratearmsandammo.com/product ... goryId=283
Dalk het 'n plek soos Adendorff daar in Bloemfontein 'n stel van hierdie "c - clips" waarvan een sal pas.
Dit lyk ook of hierdie plek die hele seating stem in voorraad het: https://www.multech.online/collections/ ... 4528815139
Hier is die presiese onderdeel met sy nommer as dit jou kan help met die soektog: https://accuratearmsandammo.com/product ... goryId=283
Dalk het 'n plek soos Adendorff daar in Bloemfontein 'n stel van hierdie "c - clips" waarvan een sal pas.
Dit lyk ook of hierdie plek die hele seating stem in voorraad het: https://www.multech.online/collections/ ... 4528815139
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Seating stem circlip gesoek
Dankie Jagter, n' maat van my kon my in tussen toe gehelp het met een, maar die een wat hy gehad het is ook maar dun soos die oorspronklike een wat gebreek het. Ek sal een Saterdag bietjie by die plekke om ry en kyk of ek kry wat bietjie dikker is en sommer n' paar extra koop as ek kry.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Seating stem circlip gesoek
Ek verbeel my, maar dink Camdix verkoop dit.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Seating stem circlip gesoek
Stuur vir Redding n mail en vra watse size hy is dan kan jy een local soek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Seating stem circlip gesoek
Ek was reg, het self by Camdix gekoop, hulle noem dit ‘n Shell Retainer
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Seating stem circlip gesoek
Baie dankie vir almal se hulp, sal uitvind by Camdix. Ek het so idee daar kan nog een groet in die toekoms
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm