Node hulp asb... 308

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm

Node hulp asb... 308

Post by Zane de Beer »

Middag almal,

Met die skaarste van 165gr punte het ek begin laai met 180gr punte wat ek in die kas gehad het, Hulp met die nodes vir ons twee gewere sal baie waardeer word.

Kaliber: .308
Koeel: Norma Oryx
Koeel gewig: 180gn
Maak Dop: Norma
H2o Dop: 56.6gn
Slagdop: Federal 210GM
TPL: 71.12mm
Magasyn kas Lengte: 79mm
Loop Lengte: 560mm
Kruit: Varget
Lading 1 Spoed: 43gr @ 2501fps
Lading 2 Spoed: 44gr @ 2580fps
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Node hulp asb... 308

Post by tripodmvr »

42.6gr vir 2478vps. Druk 50K psi.

44.2gr vir 2591vps. Druk 58K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm

Re: Node hulp asb... 308

Post by Zane de Beer »

Baie dankie Tripod...
User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm

Re: Node hulp asb... 308

Post by Zane de Beer »

Hier is die data vir die 2e geweer... baie dankie

Kaliber: .308
Koeel: Norma Oryx
Koeel gewig: 180gn
Maak Dop: Lapua
H2o Dop: 54.6gn
Slagdop: Federal 210GM
TPL: 71.12mm
Magasyn kas Lengte: 78mm
Loop Lengte: 557mm
Kruit: Varget
Lading 1 Spoed: 42.5gr @ 2508fps
Lading 2 Spoed: 43.5gr @ 2561fps
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Node hulp asb... 308

Post by tripodmvr »

Zane de Beer wrote: Tue Mar 14, 2023 6:19 pm Hier is die data vir die 2e geweer... baie dankie

Kaliber: .308
Koeel: Norma Oryx
Koeel gewig: 180gn
Maak Dop: Lapua
H2o Dop: 54.6gn
Slagdop: Federal 210GM
TPL: 71.12mm
Magasyn kas Lengte: 78mm
Loop Lengte: 557mm
Kruit: Varget
Lading 1 Spoed: 42.5gr @ 2508fps 41,5gr op Node 6 = 2455vps
Lading 2 Spoed: 43.5gr @ 2561fps 43.6gr op node 5 = 2565vps. Druk 58K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm

Re: Node hulp asb... 308

Post by Zane de Beer »

Baie dankie Tripod...

Ek het vermoed die 43.5 gaan naby wees, die groep en spoed het bitter mooi gelyk.
User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm

Re: Node hulp asb... 308

Post by Zane de Beer »

Middag almal.

In my vrou se geweer is die standaard lengte koeël (71.12mm) met die 180gn punt in die lande van die geweer.

Ek het vandag die kamer gemeet, en die max lengte is 70.90mm vir die koeël kombinasie (as hy die lande raak).

Met 'n 0.020" sprong moet my lengte 70.40mm wees. Sal ons met die oorspronklike data die "nuwe" node kan bereken, of moet ek weer toetsladings skiet om die spoed te meet.

Groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Node hulp asb... 308

Post by tripodmvr »

Die TPL word deur QL gebruik om die bruikbare dopvolume te bepaal en het geen invloed verder op die druk of spoed wat bereken word nie. Jy sal dus so 3 skote met die nuwe TPL moet skiet om te sien of dit enigsins 'n verskil maak. Daarna kan ons met die nuwe spoed besluite maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm

Re: Node hulp asb... 308

Post by Zane de Beer »

Hallo almal,
Hier is die nuwe data vir die korter TPL:

Kaliber: .308
Koeel: Norma Oryx
Koeel gewig: 180gn
Maak Dop: Norma
H2o Dop: 56.6gn
Slagdop: Federal 210GM
TPL: 70.40mm
Magasyn kas Lengte: 79mm
Loop Lengte: 560mm
Kruit: Varget
Lading 1 Spoed: 42.5gr @ 2511fps
Lading 2 Spoed: 43gr @ 2533fps
Lading 3 Spoed: 43.5gr @ 2566fps

Groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Node hulp asb... 308

Post by tripodmvr »

Zane de Beer wrote: Tue Mar 21, 2023 4:09 pm Hallo almal,
Hier is die nuwe data vir die korter TPL:

Kaliber: .308
Koeel: Norma Oryx
Koeel gewig: 180gn
Maak Dop: Norma
H2o Dop: 56.6gn
Slagdop: Federal 210GM
TPL: 70.40mm
Magasyn kas Lengte: 79mm
Loop Lengte: 560mm
Kruit: Varget
Lading 1 Spoed: 42.5gr @ 2511fps
Lading 2 Spoed: 43gr @ 2533fps
Lading 3 Spoed: 43.5gr @ 2566fps 44,0 vir 2597vps Druk 59K psi
42gr vir 2482vps

Groete
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm

Re: Node hulp asb... 308

Post by Zane de Beer »

Baie dankie Tripod


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Node hulp asb... 308

Post by tripodmvr »

Zane, jy het my 2 verskillende looplengtes gegee vir jou vrou se geweer (557 en 560). Is dit waarmee jy nou geskiet het?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm

Re: Node hulp asb... 308

Post by Zane de Beer »

Oops! My vrou se geweer se loop is 560mm lank en die een waarmee ons nou laste geskiet het met die korter TPL koeël.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm

Re: Node hulp asb... 308

Post by Zane de Beer »

Ter inligting: met die 43,6gr in my geweer het ek vanoggend ‘n 0,4MOA groep geskiet (3 skote). Dankie vir die raad was spot on!

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply