Naand manne.
Ek het 'n grs kolf wat gekraak is. Ek het hom tweedehands by iemand gekoop. Kan mens dit laat regmaak. Ek ken gladnie koutwerk en al die tricks nie.
Grs kolf gekraak
-
Pieter 300wm
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am
Grs kolf gekraak
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Grs kolf gekraak
Iemand wat met kolwe werk behoort dit te kan regmaak. Belangrik dat hulle greep gedeelte versterk(gat boor en staal pen in epoksie), anders kraak dit net weer.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Grs kolf gekraak
Dis 'n redelik algemene kwaal. Vat hom na die agente toe. Hulle behoort hom om te ruil vir 'n nuwe ene.
-
Pieter 300wm
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am
Re: Grs kolf gekraak
Baie dankie vir die raad manne. Het iemand dalk 'n nommer of e-mail address van die agente?
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Grs kolf gekraak
Wys my n laminate grs en ek wys jou n kolf wat gaan kraak. Ek het al twee gehad wat gekraak het. En weet van baie ander. Dis gelukkig n maklike herstel met n threaded rod en epoxy.

