Spitfire probleem
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Spitfire probleem
Het iemand dalk raad?
Ek gebruik drie verskillende kaartjies vir my klanke op die Spitfire.
Nou kry ek skielik nie die name van die klanke oorgelaai na die remote toe nie.
Ek het al n ander kabel ook gebruik maar niks.
As ek die kabel indruk en die remote aansit, gaan die remote net na "select sound" en nie na"turn on caller en transfer" om die name oor te laai nie.
Enige iemand wat dalk weet wat fout kan wees?

- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Spitfire probleem
Skolla, jy het dit seker al probeer maar Reset die Remote (haal battery uit).
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Spitfire probleem
Skolla
Myne maak ook so as die handstuk se battery aan die porridge kant is.
Myne maak ook so as die handstuk se battery aan die porridge kant is.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Spitfire probleem
Foxripper/Taffie
Ek het hom al reset maar nog nie nuwe battery ingesit nie, gaan probeer.
Dankie manne.
Ek het hom al reset maar nog nie nuwe battery ingesit nie, gaan probeer.
Dankie manne.
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Spitfire probleem
Hallo Skolla
Maak net seker kaarte is nie groter as 2Gb nie. Haal al die batterye uit so ook die remote s'n en probeer dan.
Mooi loop
MEERKAT
Maak net seker kaarte is nie groter as 2Gb nie. Haal al die batterye uit so ook die remote s'n en probeer dan.
Mooi loop
MEERKAT
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Spitfire probleem
Nuwe battery en alle batterye uit en ander kabel help ook nie.
Die kaartjies is ook reg want ek het hulle al gebruik en hy speel die nuwe klanke, ek kry hom net nie dat hy die name oorlaai op die remote nie.
??
Skolla
Die kaartjies is ook reg want ek het hulle al gebruik en hy speel die nuwe klanke, ek kry hom net nie dat hy die name oorlaai op die remote nie.
Skolla
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Spitfire probleem
Skolla,
As jy die kaart by jou pc koppel/insit, double click op die external storage device, as jy die klanke sien "highlight" almal en stoor in nuwe folder. Makliker gestel maak jou kaart eers skoon, dan laai jy weer die klanke van voor af op.
DIt kan dalk werk, ek het al 'n paar so reg gekry.
Norton

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Spitfire probleem
Skolla
Dink di probleem is by jou remote se jack, hy tel ni op dat daar n kabel ingplug is nie, dink nie dit ht iets met jou kaarte te doene nie.
Mooi loop
Francois
Dink di probleem is by jou remote se jack, hy tel ni op dat daar n kabel ingplug is nie, dink nie dit ht iets met jou kaarte te doene nie.
Mooi loop
Francois
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Spitfire probleem
Raven
Ek het so gemaak en wil nog nie werk nie.
Francois
As dit die remote se jack is ,wat maak ek nou?
Skolla
Ek het so gemaak en wil nog nie werk nie.
Francois
As dit die remote se jack is ,wat maak ek nou?
Skolla
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Spitfire probleem
Skolla
Jy kan Cantact Cleaner op die kantak punte spuit om hulle skoon te maak. Jy behoort dit by 'n plek te kry wat elektroniese goed regmaak.
Anders moet jy laat weet dan kan ek vir jou 'n blik stuur.
Groete
Daan
Jy kan Cantact Cleaner op die kantak punte spuit om hulle skoon te maak. Jy behoort dit by 'n plek te kry wat elektroniese goed regmaak.
Anders moet jy laat weet dan kan ek vir jou 'n blik stuur.
Groete
Daan
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Spitfire probleem
Daan
Dankie, ek gaan kyk of ek kry anders laat weet ek jou.
Skolla
Dankie, ek gaan kyk of ek kry anders laat weet ek jou.
Skolla
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Spitfire probleem
Skolla,
Is daar nie iemand anders naby jou watr ook 'n spitfire het, dan kan jy seker maak of jou roeper dieselfde doen met ander remote.
Ai man ek het regtig gehoop jou probleem was nou al opgelos, die MAAN is reg die naweek vir 'n jag.
Norton
Is daar nie iemand anders naby jou watr ook 'n spitfire het, dan kan jy seker maak of jou roeper dieselfde doen met ander remote.
Ai man ek het regtig gehoop jou probleem was nou al opgelos, die MAAN is reg die naweek vir 'n jag.
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Spitfire probleem
RavenRaven wrote: die MAAN is reg die naweek vir 'n jag.
Ek het darem die ou kaartjie wat ooreenstem met die remote.
Ek is lus en @#$ sommer die kabel punte nat.
Maar jag gaan ek vanaand jag al moet ek hulle ook op hulle name inroep!
Het jy al reg gekom met die kamp materiaal?
En geluk met die bul!
Skolla
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Spitfire probleem
Skolla,
Jou kontak het terug gekom na my toe. Dankie.
EK het 3000 droppers op 'n vendusie gekoop vir R6000.00 so dit is darem 'n begin.
Wouter het my ook sommer uit die bloute gebel en goeie raad gegee ivm my wildkamp.
Man ek is trots op my Brahman bul, en hoop hy gaan my sommer klomp mooi kalwers gee, sy geboorte gewig is net bietjie swaar so ek sal hom eers weghou van my verse af, en net by die koeie los.
Norton
Jou kontak het terug gekom na my toe. Dankie.
EK het 3000 droppers op 'n vendusie gekoop vir R6000.00 so dit is darem 'n begin.
Wouter het my ook sommer uit die bloute gebel en goeie raad gegee ivm my wildkamp.
Man ek is trots op my Brahman bul, en hoop hy gaan my sommer klomp mooi kalwers gee, sy geboorte gewig is net bietjie swaar so ek sal hom eers weghou van my verse af, en net by die koeie los.
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Spitfire probleem
EN EK DOG JOU VROU IS WEEER SWANGER...
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Spitfire probleem
Skolla, vir die roeper wat buite aksie is het iemand eenkeer aan die forum se begin dae 'n "tip" hier gelos van 'n stuk fomolite (spelling) op 'n wynbottlel skuur. Blykbaar kan die jakkalse daai geluid nie uitlos nie. Ek sal egter nie weet nie, want dit het ek nog nooit probeer nie - ek het darem 'n fluitjie vir 'n noodgeval.Skolla wrote: .... Maar jag gaan ek vanaand jag al moet ek hulle ook op hulle name inroep! ....
Ek weet na jou pankreas-aanval mag die klipdrif bottel nie saamry nie - vat nou maar eerder 'n le? een saam vir die roepery!
Soos die wind nou hier by my yskoud waai, dink ek jy moet sommer lekker warm aantrek hierdie naweek, as jy gaan roep.
Mooiroep
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Spitfire probleem
Stadig nou ou Reds, STADIG!!!!!!!!!!! As dit so sal aangaan, sal ek mos niks geld oor het vir al die ander lekker goed soos jag...en....jag...en...jag en visvangRooies wrote: EN EK DOG JOU VROU IS WEEER SWANGER...
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Spitfire probleem
ek het op 'n stadium soortgelyke pyn gehad.ek het toe agter gekom dat daar 27 klanke op die kaart was,die remote vat mos net 24 klanke.ek het 3 delete en toe werk die besigheid weer.
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Spitfire probleem
more manne.
Ek sien julle praat nou van daai fomolite op wynbottel ek ken n oom anekant posmasburg wat so skiet en klink my hy skiet goed ma ek wil dit nog ook probeer is net bang as ek dit doen harloop dai jakies land yt!!!
Groetnis FB
Ek sien julle praat nou van daai fomolite op wynbottel ek ken n oom anekant posmasburg wat so skiet en klink my hy skiet goed ma ek wil dit nog ook probeer is net bang as ek dit doen harloop dai jakies land yt!!!
Groetnis FB
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Spitfire probleem
Manne
Hier is wat ek al gedoen het en hy wil nog steeds nie die klank name oorlaai na die remote.
3 x verskillende kabels gebruik
Nuwe batterye in caller en remote ingesit-reset
Kaartjie skoongemaak en klanke oor opgelaai
Die remote en caller se "jacks" laat toets-dit is reg
Punte van die kabel skoon gemaak
Die hoeveelheid klanke en die benamings op die kaartjie is reg
As ek die ander kaarjies insit speel hulle die regte klanke wat op die kaartjies is maar ek kry nie die die remote sover om te transfer nie.
Moedeloos
Enige iemand wat dalk ander raad het?

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Spitfire probleem
Skolla
Lion match of bic lighter.
Stuur hom terug factory fault.
Beretta
Lion match of bic lighter.
Beretta
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Spitfire probleem
Skolla
Maak seker al die klanke is mp3.Hou net die rekenaar se pyltjie op die naam en kyk.
Dit het al met my ook gebeur en 1 klank was nie mp3(weet nie hoe dit gebeur het nie)
Boertjie
Maak seker al die klanke is mp3.Hou net die rekenaar se pyltjie op die naam en kyk.
Dit het al met my ook gebeur en 1 klank was nie mp3(weet nie hoe dit gebeur het nie)
Boertjie
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Spitfire probleem
Bly jou remote se transfer?As hy doen vra vir KSV hy het myne reg gemaak en moet ook nie jou kaart in iets anders sit nie want dan werk hy ook nie meer nie dis wat myne se probleem was seker 5 kaarte na die tyd toe werk hy