Ek sit met 'n probleem met my roeper sodra ek die remote aansit dan kry ek die boodskap soos op die foto enige raad dit is 'n redelike ouerige Foxpro wildfire.
Dankie
probleem met roeper
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
probleem met roeper
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: probleem met roeper
Ek vermoed een of ander knoppie op die afstand beheer het vas gehaak
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: probleem met roeper
Kontak vir Jack Smit.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: probleem met roeper
Dit lyk of een of ander knoppie dalk vasgehak het hy werk nou weer 100 persent
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: probleem met roeper
Goeie naand my roeper se remote gee weer moeilikheid het iemand dalk Jack Smith se kontak besonderhede?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: probleem met roeper
Nul 83 417 40vierses
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: probleem met roeper
Goeinaand my roeper se remote het nou heeltemal die gees gegee . Is daar dalk iemand wat 'n Wildfire remote het waarvan die roeper dalk moerland toe geskiet is wat hulle dalk wil verkoop.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: probleem met roeper
Ek weet nie of remote met infra rooi of BT werk nie. Aktiveer jou selfoon se kamera en kyk deur jou selfoon se skerm na remote se voorkant. Druk n knoppie om te kyk of tou remote transmitt. As jou remote glad nie werk nie, is dit die moeite werk om dit oop te maak. Jy sal verbaas wees oor hoeveel diere hare, kos, drank en gemors tussen rubber knoppies en PC bord is. Vee die PC bord en rubber knoppe skoon met toiletpapier of was alles met n tandeborsel en skottelgoed seep. As die remote nog steeds nie werk nie, vat n potlood en krap die lood tot fyn poeier en strooi oor die knoppies en PC bord Vryf dit in met jou vinger oor die kontak punte, Gewoonlik help dit om weer goeie kontak te maak.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: probleem met roeper
Hy is so rukkie terug gewees by Jack Smit toe het alles gewerk een of 2 keer weer gebruik en toe is die screen blank alhoewel daar klanke is moet jy nou raai wat is volgende op die lys
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
