Ek dink my .308 hou van 170gr..
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Ek dink my .308 hou van 170gr..
Ek herlaai nie en skiet gewoonlik PMP 150gr.
Probeer toe so tussenin 'n paar ander opsies en hierdie RWS 170gr groepeer eenvoudig net beter uit my Musgrave .308.
Ek het die 4 skoot groep geskiet op 100m met die 170gr. (was grootendeels "luck" want gewoonlik kom ek nie naby dit nie), maar overall groepeer die 170's beter as die 150's. Weet nie wat die groep sou "meet" nie?
Ek is nie eintlik 'n kenner nie, so sal graag wil hoor wat die verskil veroorsaak.
Lekker dag almal (ten spyte van die hartseer dat nog 'n jagseisoen sy gaai gesien het)
Petrie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
300Winmag
Re: Ek dink my .308 hou van 170gr..
Wow - waar kry jy daai groot muntstukke !!

Mens gaan jou laai moet ken om daai te verbeter!

ArnoldM
Re: Ek dink my .308 hou van 170gr..
Ja nee wat Petrie, stem saam 300Winmag, bly net daar....

- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Ek dink my .308 hou van 170gr..
Ek sou graag wou hoor by die kenners wat die beduidende verskil tussen die 150gr en 170gr uit die geweer veroorsaak? Of is dit nie so eenvoudig nie?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Ek dink my .308 hou van 170gr..
Jagmar
Daai is mooi groepering. Wat die verskil maak kan baie faktore wees loop lengte, konstandheis van die kruit in die doppe, tipe kruit in die doppe, daar is baie dinge nog. Of dalk was daai PMP's van jou ook van die Philemon Maak Patrone batches gewees
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Ek dink my .308 hou van 170gr..
Petrie.
Ek is nie 'n kenner maar wat Blok se is waar.
Dit kan ook die koeel se lengte wees, rate of twist, spoed verandering omdat dit 'n swaarder is, of dalk het jy vir 'n slag sonder 'n babbelas gaan skiet.
Die faktore is amper legioen!
Groetnis

- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Ek dink my .308 hou van 170gr..
Petrie,
Jy maak my sommer excited. Ek het ook .308 Musgrave (Model 80) en doen ook nie die herlaai ding nie. Op die stadium skiet ek ook net met 150gr PMP's want dis die beste groepering wat ek kry, alhoewel dit nou nie die beste groepering is nie.
Ek gaan definitief daai RWS 170gr uit toets.
Is jou Musgrave die Mod 80 of Mod 90?
Groete

25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Ek dink my .308 hou van 170gr..
Fox,
Na paar manne se raad het ek nog nooit met hulle gejag nie (dit is die T-Mantel), maar hulle group verseker beter as enige ander maak of greine wat ek al probeer het.
Ek weet nie watse model my Musgrave is nie, maar sal bitter graag wil weet. Die manne wat ek al gevra het weet nie. Ek het die geweer by my pa ge-erf en hy is spotless. Sal mens kan bepaal watter model dit is van foto's af?
Groete,
Petrie.
Na paar manne se raad het ek nog nooit met hulle gejag nie (dit is die T-Mantel), maar hulle group verseker beter as enige ander maak of greine wat ek al probeer het.
Ek weet nie watse model my Musgrave is nie, maar sal bitter graag wil weet. Die manne wat ek al gevra het weet nie. Ek het die geweer by my pa ge-erf en hy is spotless. Sal mens kan bepaal watter model dit is van foto's af?
Groete,
Petrie.
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Ek dink my .308 hou van 170gr..
Jagmaar, gewoonlik staan dit baie klein uitgekap langs die kant van die geweer. Ek ken die verskille nie, as jy google (Wikipedia) behoort jy die verskille te kry.
Maar gooi n foto, hier is manne wat jou sal kan se?
Maar gooi n foto, hier is manne wat jou sal kan se?
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Ek dink my .308 hou van 170gr..
Jagmaar,
'n Vriend van my ERX eksperimenteur so met ladings en punt. Een van sy wen resepte wat ek gebruik en baie goed werk, is die Hornady 165 gr interlock BTSP, met 40 gr S335. Hoeveel gr kruit laai jy op die 170 Gr punt, en watse kruit?

Born to hunt, but forced to work!
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Ek dink my .308 hou van 170gr..
FE,
nee, hierdie is sommer van die rak af, ek herlaai nie self nie (nog nie).
groete..