Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Post by 3kus »

Goeie middag almal,

Enige voorstelle vir n teleskoop op n .338WM om meestal bosveld jag te doen. Hoor graag, baie dankie.

Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Capt. Yoda »

Swarovski Z5 3.5-18×44
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Mellies »

Leupold VX5-HD 2-10x42.

Met n vleisie...
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Nico Harris »

Capt. Oblivious wrote: Sun Jan 29, 2023 12:29 pm Swarovski Z5 3.5-18×44
Sal my eerste keuse ook wees!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by tripodmvr »

4-16x44 met wye sigveld. Moet sekerlik ook nie te swaar wees nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by jdpretorius »

Lynx lx3 2.5-15x50 SAH of n lekker Leopold VX-3HD 4.5-14x40 B&C behoort lekker te werk

Ek't n Lynx 5-20×50 SAH en werk nog altyd baie lekker. Hy speel ook gemaklik met gonge op 600m
Laas jaar, met die bos wat rof ryg was, was die eerste keer wat n 2.5 vergroting n voordeel sou wees.

Loer dalk vir iets wat darem n 4" eye relief het

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by 3kus »

Baie dankie sover, het na Leica Amplus 6i 3-18x44 gekyk, lekker FOV, Illum maar swaarder as Swaro. Swaro wel beter eye relief.

Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2141
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Ds J »

Middag mense, help asb!? Watter wins bied n vergroting bo 10x in bosveld-omstandighede?

Hier bo word 3-18, 5-20 ens genoem en ek verstaan nie waarom soveel vergroting nodig is nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by tripodmvr »

Dit is vir die lang skote af teen die lyndrade.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by jdpretorius »

Seker nie alle bosveld areas het net skote onder 100/150m nie. N ou kry mos ook maar lekker oop grasveld en gereeld n lang skoot op die lyndraad pad so vroeg oggend. Rooibokkraal area bv. het selfs lekker sandveld.
Ek's lief om op n koppie te loop sit en iets daar onder in die bos te bespeur.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Dash431
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Dash431 »

Mellies wrote: Sun Jan 29, 2023 12:34 pm Leupold VX5-HD 2-10x42.

Met n vleisie...
Dit 👆
Dash431
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Dash431 »

Met die regte kruishaar kan jy baie gemaklik tot by 500m skiet op 10x. En fyn skiet ook. n Leupold of Swarovski in 2-10 vergroting sal perfek werk vir jou toepassing.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Lategan1 »

Ds J wrote: Sun Jan 29, 2023 2:22 pm Middag mense, help asb!? Watter wins bied n vergroting bo 10x in bosveld-omstandighede?

Hier bo word 3-18, 5-20 ens genoem en ek verstaan nie waarom soveel vergroting nodig is nie.
Ek verstaan ook nie, lyk my ek het ook dom geraak!

2-3 aan die onderkant en 10 of 12 aan die bokant sal mooi werk. 4-16 is die magic, maar x2/2.5/3 is beter omrede jy sê hoofsaaklik bosveld.

Ek sal ook eerder 3-12 oorweeg as ‘n 4-12. Ons almal weet die eerste 4x vaste vergroting het gewerk, vandag weet ons daar is beter. Die sukses van die staatmaker 3-9 spreek vanself. Jy gaan moontlik meer bokke mis nader op ‘n 4x as met ‘n 16 of 20 of 25 in die verre bosveld, area en omstandighede spesifiek.

Ek stel ook voor sonder parallaks SF indien moontlik.

Dash en Mellies gee goeie voorstel.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 729
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Jaco v Zyl »

Swarovski 3-10x42 met brh kruis
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Capt. Yoda »

Ds J wrote: Sun Jan 29, 2023 2:22 pm Middag mense, help asb!? Watter wins bied n vergroting bo 10x in bosveld-omstandighede?

Hier bo word 3-18, 5-20 ens genoem en ek verstaan nie waarom soveel vergroting nodig is nie.
Ek wil met my geweer wat ek ini bosveld skiet steeds groepe op 200 of 300m kan skiet. Ek kan enige 18x scope af draai ini bos na 10 toe maar ek kan nie n 10x op draai bo dit nie. Wa ons jag ini bosveld is daar plekker waar jou verby 300m ook kan skiet, hoekom wil jy jouself benadeel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by 3kus »

Ek het n paar jaar terug n Z6 2-12 gehad, sou baie lekker gewerk het, maar dit is so, ekstra vergroting maak hom dalk net n beter all rounder vir langer skote.

Ek glo elke voorstel hierbo sal lekker jag.

Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Carlc »

Ek het n Z3 3-10×42 op my 338wm en sal hom nie ruil vir n ander teleskoop nie. Lekker lig, meer as genoeg vergroting vir die bosveld en meer as genoeg eye relief. Op my 7mm RM het ek n Z5 3.5-18×44 en hy is pasmaak vir daai kaliber/roer. Albei sal goed werk op die 338, lè lekker laag op die geweer en kan die skop van kaliber hanteer.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7551
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Wouter Roets »

3Kus

Hierdie goed het en hou my nog steeds baie aande uit die slaap. As ek n nuwe roer aanskaf spandeer ek ure om die perfekte teleskoop vir hom te kies. Genadiglik kies ek net uit een maak teleskoop, maar self dit het sy uitdagings. Op my 338 Win Mag doen n Leupold vx3I 4.5-14x40 B&C diens. Op die meeste van my all rounders sal jy die teleskoop vind en daar is n bitter goeie rede hiervoor. Die teleskoop is lekker lig, redelik kompak in sy dimensies met sy 25mm buis, het nie parralaks nie en rateltaai met great eye relief.

4.5 vergroting aan die onderkant is perfek vir enige naby boswerk met goeie FOV en 14 aan die bokant is die kaliber meer van n beperking as wat die vergroting is. En dit op n teleskoop waar die gebrek aan paaralaksverstelling nog nooit vir my n probleem was nie. Ek het n klomp smarter teleskope wat seker ook kompeteer in die aplikasie soos die VX5 3-5x44 en VX6 3-18x44 maar nie een tiek vir my soveel boksies soos die VX3 nie en ek dink dit geld vir die ander make ook.

Groetnis
Wouter
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Capt. Yoda »

Wouter Roets wrote: Mon Jan 30, 2023 8:30 am 3Kus

If only ek so VX3i kon op spoor
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7551
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Wouter Roets »

Ja Cappy, die B&C kruishaar is basies van die mark af tensy jy hom spesifiek bestel, maar dan settle n man maar vir die CDS turret.
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by 3kus »

Wouter Roets wrote: Mon Jan 30, 2023 8:30 am 3Kus

Hierdie goed het en hou my nog steeds baie aande uit die slaap. As ek n nuwe roer aanskaf spandeer ek ure om die perfekte teleskoop vir hom te kies. Genadiglik kies ek net uit een maak teleskoop, maar self dit het sy uitdagings. Op my 338 Win Mag doen n Leupold vx3I 4.5-14x40 B&C diens. Op die meeste van my all rounders sal jy die teleskoop vind en daar is n bitter goeie rede hiervoor. Die teleskoop is lekker lig, redelik kompak in sy dimensies met sy 25mm buis, het nie parralaks nie en rateltaai met great eye relief.

4.5 vergroting aan die onderkant is perfek vir enige naby boswerk met goeie FOV en 14 aan die bokant is die kaliber meer van n beperking as wat die vergroting is. En dit op n teleskoop waar die gebrek aan paaralaksverstelling nog nooit vir my n probleem was nie. Ek het n klomp smarter teleskope wat seker ook kompeteer in die aplikasie soos die VX5 3-5x44 en VX6 3-18x44 maar nie een tiek vir my soveel boksies soos die VX3 nie en ek dink dit geld vir die ander make ook.

Groetnis
Wouter
Ai Wouter, gooi jy nou meer as een "spanner" in werke. Die feit dat ek herstel van 'n knie operasie help ook nie die saak nie. Hoe dit ookal sy, ek sal bietjie meer huiswerk oor die VX3 doen. Dalk krap ek iewers een uit wat le en stof opgaar.
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Capt. Yoda »

Ek is self in die mark nou vir so scope en was half vas op die Swaro maar ek doen nou al so dag of 3 bq leeswerk op die VX3 en dink dis nogals n lekker koop. Ek kry net nie een van die goed nie, of wel ekt een gesien maar die mense se prys is bq mal. Eks darem nie hastig nie nie so kan nog bq soek, dalk spring daar nog een hier op voor Junie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Capt. Yoda »

Lyk my ek soek die verkeerde ding. Ekt nou met die Ackley baas gepraat en hy se hulle roep die scope nou die VX3-HD
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Dash431
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm

Re: Voorstelle vir n allround teleskoop vir .338 WM

Post by Dash431 »

Dis net hy daai 👍

Post Reply