jaggeleendheid in suid vtystaat

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Post Reply
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by junglejulian »

Goeie naand aan almal!
Ek het n klomp wild wat als gejag moet word in die Smithfield/trompsburg area.die grond eienaar wil al die wild laat skiet omrede hy die kamp aan die buurman wil verhuur
Die jag formaat sal bakkie of loop en bekruip wees.daar is oornag,slag en koel geriewe.sal more fotos oplaai as ek terug van die plaas af is.die pryse behoort heel billik te wees.sal maandag pryse opsit sodra ek weet hoeveel manlike/vroulike diere daar is.
Die eerste paar groepe behoort goeie kanse te kry omrede die wild nog mak is.die plaas redelik groot maar die wildskamp is so 260 hektaar.Dit is n tipiese platgras vrystaat plaas.ek sal die jagters self vergesel.jag sal net oor naweke kan plaasvind tensy daar rerig baie bokke deur n groep geskiet wil word.diT is die wild getalle wat beskikbaar is.DAAR SAL N JAGBAKKIE BESKIKBAAR WEES MAAR EIE VOERTUIE KAN OOK GEBRUIK WORD
WIT BLESBOKKE              -20
VLAKTE SEBRAS              -7
ROOI HARTBEESTE            -18
SPRINGBOKKE
(13 GROOT KALAHARI BOKKE)  -40

DAGFOOI R100/PERSOON
OORNAGFOOI R100/PERSOON
GROOT SAKKE HOUT BESKIKBAAR TEEN R35/SAK

PM OF SKAKEL MY GERUS OP 084 592 6299
JULIAN ENGELBRECHT
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by junglejulian »

Goeie naand aan almal!
Dit is die voorlopige pryse vir die wild
WIT BLESBOK                  R750
ROOIHARTBEES  MANLIK        R2500
              VROULIK      R2200
VLAKTE ZEBRA                R4500
SPRINGBOK      MANLIK        R400
              VROULIK      R350
DAAR IS GENOEG SLAAPPLEK IN DIE PLAASHUIS VIR 6 PERSONE MET N LEKKER VUURPUT BUITE.DIT RAAK BITTER KOUD IN DIE SMITHFIELD OMGEWING SO EKSTA BEDDIGGOED IS N MOET.LAAT WEET GERUS AS JUL BELANGSTEL
GROETE
JUNGLEJULIAN
300Winmag

Re: jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by 300Winmag »

Sjoe - dis jammer die plaas is bietjie wyd van die huis af!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by JPS »

JJ
Hoe ver is Smithfield van JHB of PTA?

Groete
JP
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by Monrique (SJ) »

Pryse lyk goed!  Hier gaan die manne dit opraap, glo ek..


Groetnis
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by junglejulian »

die plaas is so 150 km suid van bloemfontein so dit behoort so 550km van JHB af te wees.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by JPS »

Dankie, sal jou more PM,

Groete
JP
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by junglejulian »

goeie dag aan almal!
ons het toe die laas naweek die eerste jag gehad op die plaas.het vreeslik lekker geskiet.die wild het ook baie goeie gewigte uitgeslag.ry vanoggend die kamp deur en ontdek ek het  skade gehad agv die laaste 3 dae se koue.daar is 3 rhartbees en 3 zebras dood agv die sneeu.sal nog kyk wat het met die blesbok en springbok gebeur het.dit was in die smithfield/tromsburg area.het enige iemand ook miskien skade onder hul wild gehad?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by Gerhard »

Ai tog...

Daai is skade.

Sit bietjie fotos op van die jagte
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Romac
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Wed Jul 27, 2011 7:04 pm

Re: jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by Romac »

Stuur asb vir my inligting oor die jag wat beskikbaar is op die plaas. My email addres is francois.dt@vodamail.co.za.

Groete
300 Win Mag, 243, 12 Boor O/U
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by Sarelss »

Goeie dag,

Is daar nog bokke beskikbaar?

groetnis
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by junglejulian »

ONGELUKKIG NIE.al die bokke het iemand reeds bespreek.ek probeer nog by die bure regkom so sal laat weet as ek iets regkry.
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by Sarelss »

Baie dankie,

Wil graag nog so 20 sprinbokke en paar ander skiet en jag.

Groetnis
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: jaggeleendheid in suid vtystaat

Post by junglejulian »

dankie aan almal op die forum.ons het toe die kamp so ver moontlik leeg geskiet gekry.het die laaste 2 hartbeeste maar self geskiet.die koue van ldie winter het hul kwaai laat swaar kry.sal laat weet as ek weer so iets kry vir volgende seisoen.
Post Reply