3 Gewere

Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: 3 Gewere

Post by Jacques.308 »

As ek moet kies.

.223 rem
.308 win
.375 H&H

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: 3 Gewere

Post by JJV »

Jacques.308 wrote:As ek moet kies.

.223 rem
.308 win
.375 H&H

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Presies wat ons kort.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: 3 Gewere

Post by Nico de Jager »

25-06
30-06
375H&H
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1382
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: 3 Gewere

Post by snakker »

223
260
300wm

Sent from my M2101K6G using Tapatalk

J.A.N
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Wed Apr 15, 2020 8:38 pm

Re: 3 Gewere

Post by J.A.N »

My keuse sou die volgende wees -

.22 Vudoo V22 vir NRL 22/PRS
6.5mm PRC pasgemaak vir Langafstand jag
.375 Ruger ook pasgemaak vir Stapjag
Die .22 en 6.5mm sal by passende Element Theos teleskope op hê en die 375 Ruger ñ Swarovski Z8 1-8x24.

My Vrou se keuse sal die volgende wees(Lees dit as "Dit is ook eintlik myne") -

223 Rem vir baan werk en gonge.
6mm Creedmoor vir NRL/PRS
338 Lapua Magnum on te kan skiet daar op die horison.
Weer met Element teleskope op.

Hoe sê ñ mens? "Eendag as ek groot is"
Beretta 9mm
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
Willem Grobler
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm

Re: 3 Gewere

Post by Willem Grobler »

Vlakte/baan - 284Win gebou

Bos - 338 Federal gebou

Algemeen - 223 Rem

(.22 en 375 moet dan maar op d geskenklysie)


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
RabieL
Full Member
Full Member
Posts: 161
Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am

Re: 3 Gewere

Post by RabieL »

Okey, ek sien die definisie is sommer met die intrapslag gegee 3 x jag gewere. Vir my sal ek die volgende as my jag gedeelte toe eien in my kluis.

1. 6.5 Kruitmors. Mens moet mos maar altyd iets he waaroor ander jou ook kan boelie. 20 duim bull barrel wat geflute is met n Burris Eliminator op.

2. 7mm Rem Mag met n swaar dik loop 26 duim lank. Glas sal ek maar hou by die 5-30 Lynx. Hy stel akkuraat genoeg om ver te skiet maar die kruishaar bly funksioneel.

3. Vir n groter een is ek effe verward, kan nog nie besluit wat nie so ek moet kies tussen 375 Weatherby/416 Rem Mag. Glas sal iets eenvoudig wees met 2.5 tot 10 vergroting.

Die res van die arsenaal sal ek dan maar op ander olekke gebruik soos my 6mm gewere.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"

9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: 3 Gewere

Post by Danie01 »

Ek is nie n bosjagter nie so my 3 sal sou iets lyk

.22-250 / 243 (slr) 6cm vir baan (veldskiet)

.243 slr of ackley vir springbok en jakkalsjag

6.5-284 / .270 / 7x64 / 6.5prc vir al die ander vlakte wild
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: 3 Gewere

Post by Heinz Petersen »

n Lang 308
n Kort 308
6 mm Dasher
As ek nog een kan opsit;
Nog n 6mm Dasher
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: 3 Gewere

Post by Ammion »

Ek jag meestal papier bokke - so my keuse sal die volgende wees:
- .22LR Vudoo 360
- 6.5x47 Lapua Custom
- 300 WSM Custom

Al 3 in 'n chassis met Bartlein lope.
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: 3 Gewere

Post by Jaco Bezuidenhout »

223
260
375h&h
Sou my keuse wees.
Groete
JVT172
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am

Re: 3 Gewere

Post by JVT172 »

Hiers my 3

1. 243
2. 375H&H
3. 416 Rigby

.22/PCP/O&U 12Br die moet maar agter die ander 3 wegkruip
User avatar
Dezman
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Tue Jul 11, 2017 6:23 pm

Re: 3 Gewere

Post by Dezman »

Geno wrote:'n .243 vir baan skiet
'n .243 vir bok skiet
'n .243 vir jakkals skiet
Haha +1
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: 3 Gewere

Post by projagter »

.22 randslag
7 08 AI
300 Norma.
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: 3 Gewere

Post by Forester »

12 Boor
300WM
375H&H
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: 3 Gewere

Post by Ockert1992 »

.22 of 6mm Kaliber - Op die stadium is ek nog nie seker watter een nie, maar neig op die stadium meer na 6mm ...... vir speel, gonge en kompetisie.
.338 WM - Die ou wat uit die kluis spring as daar gejag moet word. Met 'n 185gr GMX sukkel hy nie baie as die operateur sy deel doen nie.
.416 Rigby - Droom roer, wag nog vir sy lisensie. Hy wag vir sy buffel iewers in die toekoms en ek gaan probeer om ten minste een maal per jaar iets met hom plat te trek. Hy kry 'n Red Dot op.

Ek sal ook maar soos die ander manne sê die .22 en die 12br moet dan nog by kom.
User avatar
Ferdi Bam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am

Re: 3 Gewere

Post by Ferdi Bam »

.223 Remington;
.308W;
.375H&H( maar hier huil ek lang trane oor my 45-70 Sharps)

mag wetgewing nooit so wees dat n .22; 12br haelgeweer en handwapen uitgesluit word nie.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: 3 Gewere

Post by Pinkes »

22 Dasher
7-08AI
300WM
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: 3 Gewere

Post by Kallie Fernhout »

6 Dasher
6.5 Saum
300 WM
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 888
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: 3 Gewere

Post by Ranger »

7PRC
12ga
9mm
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm

Re: 3 Gewere

Post by Gideon@1 »

It is interesting that the “old” 300wm is still valued in this 3 gun only choice.

I’ve expected that the new flavour of the month .30 calibers would make the trusty 300wm absolute ??
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: 3 Gewere

Post by Supacow »

Gideon het jy n Thesaurus op die troon ingeasem?
Waar kom jy aan al die Brits?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm

Re: 3 Gewere

Post by Gideon@1 »

Hahaha Henri,

Alles is mos Brits deesdae, hehe!
Ek moet maar die engels oefen om klas te kan gee....
Die probleem is dat my engels soos airtime gebruik word, dit word op, klaar, gedaan en dan begin ek hakkel en stotter,.

Groete
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 3 Gewere

Post by Capt. Yoda »

Da wa ek groot geword het het ons dit net vir self verdediging gebruik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 3 Gewere

Post by tau »

JAGTERSREG-JRM wrote: Thu Jan 26, 2023 2:19 pm

Winchester 7mm Rem
Ruger No1 7x57
Marlin 45/70
Ruger Guidegun .416 Ruger
Merkel 470
Ons kan amper 'n kluis deel!!!!

Vir my:

Vinnige 6mm ( my .243 Howa werk, maar so ietsie extra sal gaaf wees vir daardie 350meter Springbokke).
Remington 700 , 7mm Rem Mag myne ek soek nie 'n ander een nie. Gemsbokke vrees hom al vanaf 1962 toe my Oupa hom die eerstekeer in die Namib vrygelaat het.
Ruger .416 Ruger Alaskan en .475 no.2 NE vir backup.
Last edited by tau on Mon Mar 13, 2023 10:41 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply