Dag mense,
Dankie vir die aanvaarding.
Hoop om baie te leer en ook miskien so 'n bietjie kennis te kan oordra aan ander lede waar ek kan.
Terloops, Kaapse soutie hier (maar groot geword in Sasolburg, so ek kan darem "spake the tale")
Hoop om lekker te kan bydra.
Groete
Martin
Nuwe lid
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Martin. As jy by ‘n lekker groep van SAJagters wil aansluit in Vereeniging, laat weet maar.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
