More Manne
Ek het net n vraag vir die slim ouens, Somchem boekie gee n v/c faktor wat vir my n aanduiding gee van waar ek met my druk (veilig of nie) staan met n gegewe lading en spoed.(Korrigeer my indien ek dit mis verstaan) Die inligting is op n 24" loop van toepassing. Wat gebeur nou as jy met dieselfde lading dieselfde spoed uit n 22' loop kry? Volgens my moet die druk hoer wees? en hoe bepaal ek dan of ek nog in n veilige parameter is of nie?
Jammer as dit n dom vraag is
Cobus
V/C Faktor vir 22" loop
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: V/C Faktor vir 22" loop
Cobus,
Jong daar is manne wat jou baie beter gan kan help as ek ,maar hier is my mening.
Eersten sal jy nie met die selfde lading die selfde spoed kry nie. Jou spoed neem met so 25-45fps per duim wat jou loop korter is af.In party kalibers is dit meer ander minder.
Beste is koop chrony en dan kan jy bepaal waar jou druk is en jou laading aanpas tot jy op die regte spoed is.
Groetnis

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: V/C Faktor vir 22" loop
More Armand
Ja ek besef dat jy nie dieselfde spoed sal kry nie (slegs n voorbeeld), ek het n chrony, ek verwys meer na die somchem tabelle en indien ek bv ook 2850v/s kry met 55.9g S365 op my 3006 met n 168g PMP punt kry maar dit is uit n 22' loop en nie 24" wat die toets loop was nie, wat nou?

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: V/C Faktor vir 22" loop
Armand die is nie helemal waar nie, as 'n man met stywe kamer 'n 22" loop het kan hy maklik dieselfde en selfs hoer spoed kry as sy maat met die 24" loop wat oversize kamer het met dieselfde load, om net een voorbeeld te noem van waar dit moontlik is, daar is nog hele paar ander scenarios waar dit ook voorkom.Armand Steenkamp wrote: Cobus,
Jong daar is manne wat jou baie beter gan kan help as ek ,maar hier is my mening.
Eersten sal jy nie met die selfde lading die selfde spoed kry nie. Jou spoed neem met so 25-45fps per duim wat jou loop korter is af.In party kalibers is dit meer ander minder.
Beste is koop chrony en dan kan jy bepaal waar jou druk is en jou laading aanpas tot jy op die regte spoed is.
Groetnis
3006 jys heeltemal reg met dat die druk ho?r is om dieselfde spoed te kry , dis nou as jy nie moly nie of super lope skiet en nog paar ander dingetjies nie. Gestel als van die gewere is dieselfde en dis net die looplengtes wat verskil is dit hoer druk en klaar.
Veilige parameter is kyk na paar herlaai hanleidings kyk wat gee hulle aan en werk maar op so 30ftsec/duim minder so in jou geval 60ft/sec minder as veilige spoed om nie te oorskry nie as jy vinnig iets uit jou duim wil suig vir 'n benadrde skatting
Last edited by Jagtersdok on Sat Aug 27, 2011 2:15 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: V/C Faktor vir 22" loop
Dok dankie vir die reg help!
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet