43kg Tiervis

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

43kg Tiervis

Post by foxripper »

Blykbaar is dit in Kongo

[img width=318 height=480]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... IERVIS.png[/img]
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: 43kg Tiervis

Post by henried »

Dit kan die "goliath tiger fish" wees.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: 43kg Tiervis

Post by Kalahari »

Bergh

Stem saam met henried, as die vis in Kongo gevang is , is dit def die goliat van die tiere. Het al 'n dokumenter op tv gesien van die groot tiere in die kongo.

Groete

Kalahari
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: 43kg Tiervis

Post by spekieries »

As dit in die Kongo rivier is en hy is so groot kan dit net die "Goliath Tiger" wees!

Jinne manne ek dink so bul van 'n vis kan gelyk gestel word aan 'n 57 " koedoe.
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: 43kg Tiervis

Post by foxripper »

Het reeds vanmore vir my nog n tiervis stok gaan koop, gaan so oor n maand kyk of ek ook so grote in die Zambezi kan uithaal.  :P
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: 43kg Tiervis

Post by foxripper »

Spiekeries, 57" Kudu is n under statement, ek sou se eerder n 65" Kudu..  ;D
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 43kg Tiervis

Post by BLOK »

Dis oom Goliat daai, het een van hulle in n mark gesien in Kolwezi Zaire, dink daai goet kan n man se arm afbyt.

Hier is fotos wat iemand lank terug vir my gemail het.

Image
Image
Image
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 43kg Tiervis

Post by Francois Marais »

Manne

Daai is n OOM van n vis......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 43kg Tiervis

Post by Pvdw »

Kyk mooi na daai bo kaak. Die Goliath se bo kaak kan beweeg nes die onderste een. So kan die bek mooi groot oopgaan.

Peet
Work to live, don"t live to work
300Winmag

Re: 43kg Tiervis

Post by 300Winmag »

Daai vis sal darem daai vlieg stokkie van my breek soos 'n vuurhoutjie.
Corumana

Re: 43kg Tiervis

Post by Corumana »

Die Goliath Tiger is nie so sterk vis soos die Tiervis wat ons ken nie. Moet hom ook nie onderskat nie. Hulle kom ook voor nader aan SA in die Tanganyika meer. Reg agter Kasaba Baai in die meer is daar 'n groot rivier wat in die meer invloei. Ek was daar in 1992. Ons het wel nie tiervis gevang nie want die Perch was groter sports.
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: 43kg Tiervis

Post by Vosman »

Ek dink die maklike manier vir grote vis sal dalk maar 'n stokkie dinamiet wees!
Die gedagte om in daai water te swem sal ek maar laat vaar!
Dink julle as jy met 'n blink horlosie swem sal hy dalk 'n happie kom vat?

Mooi vis, dit kan gaaf wees om hulle te vang!
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: 43kg Tiervis

Post by foxripper »

of wat van "Kongo Roulette"? Jy staan op die boot so 100m van die kant af, trek jou broek uit en sit "Foil" om jou b@l.. Duik in en kyk of jy die kant kan haal.  ;D
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: 43kg Tiervis

Post by Vosman »

Dit sal sports wees, ek sal saamgaan om te kyk!! ;D
Corumana

Re: 43kg Tiervis

Post by Corumana »

Die op River Monsters (DSTV) het Jeremy Wade een gevang. Volgens die mense op die rivier is 'n paar mense al aangeval deur die visse. Ek sal dit glo maar dit is nog nie bewys nie. Kanse is dat dit krokkedille ook kan wees.

http://www.youtube.com/watch?v=TMdiAXnYJxg
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: 43kg Tiervis

Post by theedge »

Dooie mielies dit is n PA daai
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: 43kg Tiervis

Post by Christo Els »

Watse mieliebom en ertwurms gebruik hulle
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Post Reply