Goeie dag almal
Ek Wil bietjie meer info kry oor hierdie kaliber, die doel van die kaliber gaan meestal Lang afstand jag en Gong skiet wees.
Ek Wil net bietjie hoor hoe is die loop lewe van die kaliber en hoe lyk die Lang afstand akuraatheid met iets soos 'n 212 grein punt.
300 WSM
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: 300 WSM
Hi Connie
Ek gebruik tans 300WSM met 208gr ELDM met VV N560 uit 24” loop. Akkuraatheid is puik.
My verstaan is dat heelwat F-klas skuts die kaliber gebruik het voordat die 7 SAUM (en paar ander 7mm’s) populêr geraak het….dit behoort vir jou iets te sê van die kaliber se akkuraatheid.
300 WSM gaan vir jou werk tot ongeveer 1300 of 1400 meter afhangend van jou looplengte ens ens……vir langer afstande gaan jy moet kyk na iets met groter dopvolume.
Die manne met langer lope (28” of 30”) hou van die 210 of 215 Bergers.
Looplewe in teorie gaan beter wees as 300 WinMag en ook beter as 7 Magnum kalibers.
Vir gongs nader as 500 meter, as jy nie saam met ‘n spanmaat skiet nie, sal ek eerder 6.5 of 6mm verkies om self my skote te kan “spot”……maar ek kry heel suksesvol my skote gespot op gongs verder as 500 met my WSM.
Hoop dit help?
My opinie…..jy sal nie verkeerd gaan met 300WSM nie!!!

22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300 WSM
My 300wsm is nou op 3000 skote. Ek skiet 208gr Eld-M vir gonge en 200gr Kriek vir jag.
2740fps met n vol dop s365. Myne is n Winchester Coyote Light 24 duim loop.
2740fps met n vol dop s365. Myne is n Winchester Coyote Light 24 duim loop.
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: 300 WSM
Ek gebruik 178gr ELDX vir jag @ 2900 fps wat ook baie mooi skiet…..ook met S365.
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 300 WSM
Glo nie jy sal spyt wees om die kaliber te kry. Maklik om akkurate lading vir hom te kry. Met n silincer of brake op skop hy nie vreeslik. Hy het meer energie as jou needmore vir die langer skote op wild sou jy dit ook wil doen.
S365 werk beter met 180gr en ligter klas koels. Maar met die swaar koels sal iets soos Reloder26 eerste prys wees vir optimale dop vulling. 71.5gr agter n 208gr eldm gee vir my 2850fps in n 24" loop.
As komponente vrylik beskikbaar was sou ek ook graag soos die man wou maak met my wsm
https://m.youtube.com/watch?v=5plt5TQaoyM

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 300 WSM
Dasher op steroids, is n lekker kaliber
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.