Goeie middag manne.
Ek weet daar is al op die forum gepraat rondom Rudolph teleskope. Ek is egter opsoek na meer inligting op spesifiek die VH 4-20x50 teleskoop van Rudolph. Sover ek weet word hy in Japan gemaak,wat dit ookal mag beteken. Afgesien van die algemene "spesifikasie" inligting is daar min ander inligting en toets opinies rondom die teleskoop op internet verkrygbaar.
Is daar dalk enige iemand met persoonlike ondervinding op die teleskoop? Ek luister graag.
Dankie.

