Peet2 voorstelling

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Peet2 voorstelling

Post by tripodmvr »

Peet, jy het 'n dubbelplasing gedoen en ongelukkig het ek en 'n ander moderator op dieselfde tyd besluit om een daarvan te verwyder. Ons het elk 'n ander gekies en weg is jou intreepreek. Jammer daaroor.

Ek het egter 'n gesprek namens jou onder teleskope geopen sodat jy daar kan vrae vra. Ek het ook 'n persoonlike boodskap gestuur (PM).

Welkom op die forum, al lyk dit asof ons jou wil uitvee ;D ;D ;D
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Peet2 voorstelling

Post by Lategan1 »

:laugh: :laugh:

Nou dan sê ons welkom aan Peet!

Hoop net nie hy was robot mannetjie nie!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply