Teleskoop Waarde in Suid Afrika
-
7mmMK
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Thu Jun 23, 2022 1:48 pm
Teleskoop Waarde in Suid Afrika
Naand Menere
Ek kyk al n rukkie na teleskope, en het n ruk terug begin dink aan hoeveel die prys in die VSA, Europa en Australie vergelyk met hierso, en wat dit se van die werklike waarde van n teleskoop. Toe gaan soen ek biejtie somme soos hier aangeheg.
Ek het gaan kyk na pryse vir die teleskope by aanlyn verkopers soos Karoo Outdoor, S&O, Futurama, 247Hunter, Optics Gear etc.
Dan het ek gaan kyk na pryse van die scopes oorsee soos Optics Planet, Optics Trade, Cabelas, Krale, Scopeout etc.
Ek probeer nie iets se van die teleskope in terme van kwaliteit of "features" nie, en ek het ook nie die beste winskopies vir almal opgespoor nie, maar gebruik gerus die as n riglyn vir wat sin maak om te koop in Suid Afrika. Ek het nog nie na veel van die teleskope in persoon gekyk ook nie, maar is van plan om bietjie rond te ry om paar onder oe te kry. Laat weet of die iemand help en deel asb met mense wat in die proses is om n teleskoop te koop.
Groete uit Centurion

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 1500 7mm Rem Mag
Tikka T3x 223 Rem
Tikka T3x 223 Rem
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Teleskoop Waarde in Suid Afrika
Ek het hierdie nogal baie interesant gevind. Veral die getalle op die Vortex. Baie dankie vir jou moeite.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- finch
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Teleskoop Waarde in Suid Afrika
Dis waar. Mens dink sommer net dit gaan goedkoper wees oorsee maar dis nie altyd waar nie.
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Teleskoop Waarde in Suid Afrika
Goed gedoen!
Dankie vir die moeite en tyd!
Dankie vir die moeite en tyd!
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Teleskoop Waarde in Suid Afrika
Baie interessant
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Teleskoop Waarde in Suid Afrika
As nuweling op die forum, spring jy weg met 'n sinvolle bydrae. Baie dankie.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Teleskoop Waarde in Suid Afrika
Baie dankie, hierdie is waardevolle inligting.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Teleskoop Waarde in Suid Afrika
Dieselfde geld vir n tikka vs silver pigeon
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Piekenier
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Sat Sep 04, 2021 9:02 pm
Re: Teleskoop Waarde in Suid Afrika
Ek kan nie d spreadsheet oopmaak nie
Raad iemand?
Sent from my SM-A705FN using Tapatalk
Raad iemand?
Sent from my SM-A705FN using Tapatalk
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Teleskoop Waarde in Suid Afrika
Ek gebruik LibreOffice en die sigblad maak 100% reg oop.Piekenier wrote: Sat Dec 03, 2022 8:15 pm Ek kan nie d spreadsheet oopmaak nie
Raad iemand?
Sent from my SM-A705FN using Tapatalk
@ 7mmMK Baie dankie vir die insiggewende bydrae.
-
Gerardliebenberg
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Fri Aug 12, 2022 4:19 pm
Re: Teleskoop Waarde in Suid Afrika
Dit spreek nogal boekdele omrede daar nie "duties" op teleskope belas word nie slegs BTW wanneer dit ingevoer word.
Dus kom verskil tussen RSP's in met vervoer kostes,BTW en markups. Baie interesant vergelykking...Well done
Dus kom verskil tussen RSP's in met vervoer kostes,BTW en markups. Baie interesant vergelykking...Well done
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Teleskoop Waarde in Suid Afrika
Dankie hiervoor.
-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: Teleskoop Waarde in Suid Afrika
Nogal interessant dat Element en Rudolph Optics so laag punt op die lys.... mens sou reken dat die local brands baie beter moes doen, gegewe die sommetjies wat gemaak is.