Leupold VX Freedom CDS

Post Reply
NicoO
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 289
Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm

Leupold VX Freedom CDS

Post by NicoO »

Goeie middag manne,

Wil graag raad vra, ek soek na n nuwe teleskoop vir my 250 Savage, dis maar my bakkie geweer op die stadium en rek nou en dan so bietjie afstand, ek kyk na daai Leupold VX Freedom met die CDS, moet mens die CDS turret van Amerika af bestel, of is daar klaar winkels wat dit in voorraad aanhou?
Dink dit kan n lekker kompakte teleskoop wees met lekker funksie…
Ek luister graag!
Groete
Nico
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Leupold VX Freedom CDS

Post by Mellies »

Nico,

Vir elke Leupold met CDS kry jy n gratis turret wat vir die lading uitgewerk word.

Dis n one pager met lading se data wat weggestuur word namens jou. Die handelaar waar jy koop behoort te help met alles.

Met n vleisie...
NicoO
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 289
Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm

Re: Leupold VX Freedom CDS

Post by NicoO »

Baie dankie Mellies💪🏻
Ek gaan so ene n go gee!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
User avatar
Ryperd
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Mon Nov 11, 2013 2:14 pm

Re: Leupold VX Freedom CDS

Post by Ryperd »

Die CDS werk goed, maar is nie 100% accuraat nie.

Dit word deur Formalito (agente in SA) bestel uit Amerika uit. Dit vat so 4-6 weke.

Ek het 2 CDS turrets.👍🏼
Post Reply