7X64 Advies

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Ringo
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Nov 21, 2022 6:40 pm

7X64 Advies

Post by Ringo »

Dagsê manne
Ek is nuut hier op die blad.
Het n 7X64 by Musgrave bestel.
Wil graag groter bokke van 100 tot 400 meter skiet.
Is daar manne wat met 175gr punte jag?
Hier is wat ek solank aangeskaf het:
Lapua doppe
Hornady ELD-X 175gr punte
VihtaVuori N550 Poeier
Ek sal enige raad baie waardeer!
Hoop die 175gr punte stabiliseer mooi in die
1/9 spin loop.
Hoor graag van julle
Riaan
Post Reply