Nuwe Kolf vir P14 Enfield
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Nuwe Kolf vir P14 Enfield
Ek het n P14 303 enkelskoot met n skyfskiet swaar loop. Die hout kolf het beter dae gesien en ek wil iets beter opsit want die geweer groepeer nog baie goed so gaan hom nog lank gebruik. Weet enige iemand dalk van n kolf wat sal pas?
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nuwe Kolf vir P14 Enfield
Jy kan laat maak of jy kan n sintetiese kolf koop by Smoking Guns en opsit.
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Nuwe Kolf vir P14 Enfield
Dankie Ruaan, sal na hulle kyk.ruaanb wrote: Wed Nov 09, 2022 5:49 am Jy kan laat maak of jy kan n sintetiese kolf koop by Smoking Guns en opsit.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Nuwe Kolf vir P14 Enfield
Dankie Ruaan, na hulle webblad gekyk en n paar goeie kola gesien. Het hulle n epos gestuur. Ek kom later die maand SA toe en gaan verby Potch oppad Kaap toe en sal by hulle aangaan. Ek sien daar is nog n maadskappy Armtec in Potch wat ook kolwe maak. Meskien altwee besoek. Sy gaan sommer baie mooi lyk in een van daai kolwe...ruaanb wrote: Wed Nov 09, 2022 5:49 am Jy kan laat maak of jy kan n sintetiese kolf koop by Smoking Guns en opsit.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Nuwe Kolf vir P14 Enfield
Martin Van Smoking Guns het altyd vir Armtec gewerk so die kolwe het baie van dieselfde ontwerp en konstruksie.Albei is goeie kolwe.Miskien net bietjie swaar vir gewone loop en jag geweer maar goed vir bakkie en teiken skiet geweer
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Nuwe Kolf vir P14 Enfield
Dankie junglejulian, nou verstaan ek hoekom daar twee winkels in Potch is. Diensplig daar gedoen maar was meskien 24 jaar laas daar. Hou van n swaar kolf, help dat die kolf nie so maklik buig nie.junglejulian wrote: Wed Nov 09, 2022 7:58 pm Martin Van Smoking Guns het altyd vir Armtec gewerk so die kolwe het baie van dieselfde ontwerp en konstruksie.Albei is goeie kolwe.Miskien net bietjie swaar vir gewone loop en jag geweer maar goed vir bakkie en teiken skiet geweer
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA