Hallo almal. Nuwe lid van Elandskop aan die voet van die Drakensberge in Natal.
Jag van kleins af al en het onlangs begin so biejtie verder uit gong begin skiet. Ek neen deel aan klein klub klei duif en pistool kompetisies ook.
Van roof leser tot nuwe lid. Gretig om te leer hier en dankie aan die manne wat met hul ondervinding deel.
Nuwe lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Welkom hier by ons. Mooi rietbok in daardie foto.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Elandskop
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Oct 13, 2022 8:07 am
Re: Nuwe lid
Baie dankie. Ja die meneer is woonagtig by ons. Hy was maar 30m weg toe ek hom afneem. Partykeer lekker om met n kamera ook te skiet. Daars natuurlik ook baie Eland in die omgewing, maar die onwettige "jagters" en hul honde jaag alles weg.
Howa 308W
"Sweat saves blood, blood saves lives, but brains saves both" - Erwin Rommel
"Sweat saves blood, blood saves lives, but brains saves both" - Erwin Rommel