Die BTV is nogal bekend vir goeie penetrasie vermoë al is hy 'n Varmint koeëltjie... Ek dink dis grootliks agv sy effe dikker basis.
Groete
Frans
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Howa 243 wat se grein punte vir jag???
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Howa 243 wat se grein punte vir jag???
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Howa 243 wat se grein punte vir jag???
Ek sien hier is 'n paar ackley manne wat geantwoord het. Ek oorweeg om die geweer te laat ackley wat is julle opinie is dit die moeite werd en gaan dit loop lewe wesentlik beinvloed. Soos ek se die geweer gaan soms baan toe gaan en meestal jagveld toe. die 223's en 6.5's bly maar my voorkeur en gaan nogsteeds meestal saam bakkie ry baan toe.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Howa 243 wat se grein punte vir jag???
Kry jou info en insette, maar praat ook met Gawie.264 Win Mag wrote: Tue Sep 13, 2022 3:01 pm Ek sien hier is 'n paar ackley manne wat geantwoord het. Ek oorweeg om die geweer te laat ackley wat is julle opinie is dit die moeite werd en gaan dit loop lewe wesentlik beinvloed. Soos ek se die geweer gaan soms baan toe gaan en meestal jagveld toe. die 223's en 6.5's bly maar my voorkeur en gaan nogsteeds meestal saam bakkie ry baan toe.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 243 wat se grein punte vir jag???
Ooi, hier gaan ons alweer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Howa 243 wat se grein punte vir jag???
Met voorbaat jammer vir die kaping.
So ek kon uiteindelik van daai 87gr Vmax kry wat almal so oor spog. Ek het so bietjie QL geraadpleeg maar kry nie die waardes wat almal noem nie.
Ek het 'n Tikka met 'n loop van 567mm, dop volume van 55.31gr en soos baie voorstel IMR 4350.
QL noem vir my node 4 is te warm met druk van 64 597 psi en node 3 is weer laag met 'n druk net so oor die 50k met 'n spoed van onder 3000ft/s. Ek het gehoop vir 'n spoed nader aan 3100.
Is my loop lengte maar die ding wat my hier kelder en kan jul 'n ander kruit voorstel wat sal beter werk in my geweer.

.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Howa 243 wat se grein punte vir jag???
VV N550 jaag daai 87grein pitte lekker uit my sako uit met korter loop!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 243 wat se grein punte vir jag???
Die feit laat dit n Sako is is 70% van jou genot Malan maar ja as jy spoed soek is die 5 reeks VV kruit n goeie plek ok te begin. Daar is n paar RL kruite ook wat lekker werk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 243 wat se grein punte vir jag???
IMR 4350 - Node 5 en 2970vps. Behoort lekker te skiet en plat genoeg.
VV N555 - Node 5 en 3100vps. Druk 53K psi.
VV N555 - Node 5 en 3100vps. Druk 53K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Howa 243 wat se grein punte vir jag???
Baie dankie oom Tripod.
Ons het gesien die dop vulling met die IMR is so 92%, is dit vol genoeg?
Ons het gesien die dop vulling met die IMR is so 92%, is dit vol genoeg?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 243 wat se grein punte vir jag???
Heel vol genoeg. 80% + is reg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br