GoPro videos - Bosvarke met Honde
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
GoPro videos - Bosvarke met Honde
Hier is n kort video van paar varke wat ek die laaste seisoen saam ons groep geskiet het. Het nou onlangs eers GoPro begin dra, altyd moeilik om lekker te onthou en te beskruif hoe jou laaste vark geval het, dit het my maar laat besluit om moeite in te sit met die GoPro.
Daar is darem n vark of twee in die mielies, digte natuurlike bos ens. Gee n goeie idee van die scenarios. Paar keer sit jy die vark bietjie voor ander kere moet jy vinnig deur die mielies beweeg tot waar die honde die vark bay. Laaste vark het my n les geleer, sy was so 90kg en is so 30min later geskiet. Ek het n paar varke op die punt van my loop geskiet maar nog nooit is ek so aan die slaap gevang nie…
Veiligheid is altyd ons top prioriteit en daar is al baie varke verby gelaat want ek is onseker oor n backstop.
https://youtu.be/583P9vDQdQI

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Lekker, saam met watter pak en watse area jag jy?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Hi Deon. Ek is in Suidnatal. Jag saam n pak hier van die kus. Jag saam van 2012/13 af. Grassmere
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Lekker! Ons jag Saterdag ook weer!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Ek het nou lekker saam met jou gejag, moet erken ek het een of tweekeer my alie afgeskrik as daai vark so hier naby uitkom.
Dis seker n ongelooflike ervaring?
Baie geluk, jy mag maar skiet.
Dis seker n ongelooflike ervaring?
Baie geluk, jy mag maar skiet.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Ek wil net laat weet ek jag nie Saterdag nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Baie waar ek is baie versigtig met wie ek gaan jag mense se koppe verlaat hulle as die honde naby blaf.Baie dankie vir die deel. Watse geweer gebruik jy?[quote=Jacques1988 post_id=875116
Veiligheid is altyd ons top prioriteit en daar is al baie varke verby gelaat want ek is onseker oor n backstop.
[/quote]
Veiligheid is altyd ons top prioriteit en daar is al baie varke verby gelaat want ek is onseker oor n backstop.
[/quote]
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Dankie Sako. Ek is bly jy het dit geniet. Daar is baie kere niks deur my geskiet nie, vir 2 of 3 jagte. So vir my is dit ook lekker om te sien hoe dit uit gespeel het, gebeur baie vinning en dan sit en sukkel n ou om mooi te vertel. Ek moet bysê ek kan baie meer sien gedurende die jag as wat die video wys, die wide view/lens beperk maar wat ons op video kan sien. Min dinge so lekker as om n vark reg te lees wat sirkels hardloop met die honde. Baie kere is die varke 150 - 200m voor die Honde en dan wag jy hom maar in. Ander kere trek die vark sy hardloop skoene aan en trap n reguit lyn en jy vang eers 12 - 14km later op.
Die honde lewe vir die game! Verbaas my hoe getune hulle raak en is vir n bosvark se reuk.
Die honde lewe vir die game! Verbaas my hoe getune hulle raak en is vir n bosvark se reuk.
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Hi Thunder. Dis my Tikka in .308win met n 3.25moa RMR. Ek gebruik ook my 9.3 nou en dan. Die stainless van die tikkatjie is meer geskik in die nattigheid en darem lekker lig om te dra/kruip..
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
...ek ook nie. Al my onderbroeke is in die was na die video.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Sjoe Jacques, lekker!
Dra jy Kevlar of shin gaurds?
Ander gevoel as daai vark met sy woelige kop hier teen jou is.
Beste.
Dra jy Kevlar of shin gaurds?
Ander gevoel as daai vark met sy woelige kop hier teen jou is.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Methos
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Lekker man! Dit lyk baie soos die varkjag hier by ons! Jy sal wees wat ons noem die Tracker of die Steker en die ander manne om die jag area die Posmanne. Daar is niks so opwindend soos varkjag met honde nie! As jy daai honde hoor begin blaf en tekere gaan dan pomp die adrenalien!
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Nee wat dis darem nie so erg nie. Jy moet maar net wakker wees, meeste van die tyd het jy genoeg tyd om uit die vark se pad te kom, en 9/10 keer is die vark se aandag op n hond wanneer hy so storm. So nee geen extra beskerming nie.Lategan1 wrote:Sjoe Jacques, lekker!
Dra jy Kevlar of shin gaurds?
Ander gevoel as daai vark met sy woelige kop hier teen jou is.
Beste.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Die Honde is die sterre! Ons is maar daar om die job klaar te maak na hulle harde werk. Niks so lekker soos daardie klank van die honde wat spoor vat nie. Die sog wat my om gebowl het aan die einde het so 3 keer gebay en begin die honde pakslae gee, ek was te haastig en is heeltemal onverwags gevang. Ek het haar toe ook nog mis geskiet nie lank daar na nie.Methos wrote:Lekker man! Dit lyk baie soos die varkjag hier by ons! Jy sal wees wat ons noem die Tracker of die Steker en die ander manne om die jag area die Posmanne. Daar is niks so opwindend soos varkjag met honde nie! As jy daai honde hoor begin blaf en tekere gaan dan pomp die adrenalien!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Neewat Jacques. Joune is die langste...
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Yoh!!
hierdie lyk hectic! Jy mag maar skiet! Sal nogals graag wil sien wat doen my 30-30 Marlin met so vark…
Sent from my iPhone using Tapatalk
hierdie lyk hectic! Jy mag maar skiet! Sal nogals graag wil sien wat doen my 30-30 Marlin met so vark…
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Hier is n kort video van n kwaai sog. Hou bietjie die Fox terriertjie dop, klein yster.
https://youtu.be/El_Cw6y8gjU
Sent from my iPhone using Tapatalk
https://youtu.be/El_Cw6y8gjU
Sent from my iPhone using Tapatalk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Mastag!!! Mooi gemaak!!!!
Dan vra mense hoekom ek varke met my 404 skiet
Dan vra mense hoekom ek varke met my 404 skiet
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Dankie Deon. My eerste skoot het haar linker voor been gebreek, 404 sou die been verwyder het! 3 Honde het bietjie steke gekry a.g.v haar. Die Foxy het amper n hair cut gekry, moet sê daai skoot was bietjie close vir comfort. Ander storie as die vark so wild is en lus vir baklei, dan vat Jy die skoot wat op offer is, so lank dit veilig is met n backstop. Ek gebruik nou en dan my 9.3, bietjie swaarder as my .308win. Die .308 wat ek gewoonlik gebruik is lekker lig vir die berge…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Joh joh netjies man
- Methos
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Hier by my het al die honde klokkies aan - dit help verskriklik baie om te weet waar hulle is. Ook as jy op jou pos staan en jy hoor 'n ding aankom en daar is nie klokkies wat lui nie dan weet jy die poppe gaan nou dans...
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Tipies Terrier. Daai foxy staan nie terug vir daai vark nie
Sent from my LM-G850 using Tapatalk
Sent from my LM-G850 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Ek sal ma op cruiser vir julle wag. Genade
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.