Naand maats..
Is hier dalk een van julle wat Kolnl. van Der Walt by CFR ,se kontak nommer en/of email besonderhede het?
Thanx
kontak nommer
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
kontak nommer
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: kontak nommer
Janette: 012 353 6233 (Verantwoordelike persoon vir korrespondensie. As jou aansoek probleme het of afgekeur is.
Kaptein Modise: 012 353 6215 ('n senior persoon by konsidderasie afdeling)
Kaptein Mosiane: 012 353 6014 ('n senior persoon by konsidderasie afdeling)
Hier is ook 'n paar epos adresse wat kan help, hulle antwoord net nie altyd nie maar hoe meer jy stuur dan begin hulle reaksie toon:
Kol. Van Der Walt G. vanderwaltg@saps.org.za (Hoof van die afdeling wat hof sake hanteer)
Kol. Motau S. motaus@saps.org.za (Waarnemende assistent bevelvoerder vd CFR)
Kol. Mangwane M. mangwanem@saps.org.za (Waarnemende bevelvoerder van die CFR)

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: kontak nommer
danki Theedg...ek is in hospitaalbed en het bietjie tyd om rond te bel en te email....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: kontak nommer
Cobb
Sterkte ou maat dis nou met CFR en jouself in hospitaal, hoop nie dis ernstig nie.
Sterkte ou maat dis nou met CFR en jouself in hospitaal, hoop nie dis ernstig nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: kontak nommer
dankie Blok....hulle het bloedklont gesoek maar als ok....net hier nou vir opserwasie....die kos hier bly maar 100% ...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: kontak nommer
Nie probleem sterkte met gesondheid en cfrcobb wrote: danki Theedg...ek is in hospitaalbed en het bietjie tyd om rond te bel en te email....
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: kontak nommer
Ek het met 'n Kolonel (of soos hulle s? "keenil"), gepraat...(nou sy van vergeet)...so week en 'n half dan's hulle reg, s? hy
Hoop maar vir die beste