nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
chris-lee
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Thu May 28, 2015 8:10 pm

nuwe lid

Post by chris-lee »

Middag julle , my naam is Jacques Matthee en en woon in Wellington.
Eintlik het ek al in 2015 aangesluit maar nooit die bekendstelling ding gedoen nie.voel dus tyd.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: nuwe lid

Post by Lategan1 »

Welkom Chris.

Leer en deel saam!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: nuwe lid

Post by tripodmvr »

Welkom onder jou nuwe naam. Jou ou naam verskyn nog in die databasis en 2014 wys as die datum van aansluiting.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: nuwe lid

Post by Gawie(13mm) »

Welkom Jacques. Bly om jou amptelik hier om ons kampvuur te verwelkom.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply