QL Hulp 308Win

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

QL Hulp 308Win

Post by pwdejager »

308Win
20" loop lengte
1:10 twist

Lapua brass
H2O ave: 55.86gr
Federal Smqll Rifle (Gold Match) primers

OAL: 71.8mm
Ogive 54.55mm
Jump: 0.57mm

Peregrine VRG5 171gr

Vihta N530

Wat is die teiken spoed vir die hoogste node?

Kry nou:
40.4gr 2478
40.6gr 2505
40.8gr 2520
41gr 2520
41.2gr 2535
41.4gr 2566
41.6gr 2553

Gann ek riondom 2620 kom sonder druk?
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: QL Hulp 308Win

Post by JohanvB »

Nuuskierig, hoekom skiet jy so swaar punt in daai 20"??

Ek het dieselfde roer, en 150gr loop soos 'n jet in daai geweer
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL Hulp 308Win

Post by tripodmvr »

Die brandtempo wissel baie, maar kyk wat maak 40.5gr om 2480vps te kry. Dit is die hoogste gemaklike node.

Die hoër node is by maks druk (62K psi) en 52gr gaan jou naby kry aan 2610vps. Hierdie lading is jou keuse om te maak. Ek sou wegbly daarvan.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: QL Hulp 308Win

Post by pwdejager »

Johan, ek probeer al alles ......

Sukkel lekker, gebruik jy dieselfde poeier? en watse spoed kry jy 'n node? (Ek gaan nou ook Lapua Scenars 155gr probeer)
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: QL Hulp 308Win

Post by pwdejager »

tripodmvr wrote: Mon Sep 12, 2022 3:02 pm Die brandtempo wissel baie, maar kyk wat maak 40.5gr om 2480vps te kry. Dit is die hoogste gemaklike node.

Die hoër node is by maks druk (62K psi) en 52gr gaan jou naby kry aan 2610vps. Hierdie lading is jou keuse om te maak. Ek sou wegbly daarvan.
Baie dankie
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL Hulp 308Win

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: QL Hulp 308Win

Post by JohanvB »

Hornady Interbond 150gr
S335, 43.22
2694 fps

Hornady Interbond 150gr
S341, 48.56
2741 fps

Hornady gmx 150 gr
S335, 41.88
2651 fps

Scenars 155gr
S341, 45.76
2645 fps

Ek kry gereeld pakslae oor my spoed ens en inni rooi op QL, die werk almal mooi in my geweer
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL Hulp 308Win

Post by tripodmvr »

Geen van die ladings hierbo is in die rooi nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: QL Hulp 308Win

Post by SakoTrippel2 »

Ek sou begin om te kyk hoe stabiel is daai "swaar" mono in die 10tw... Onthou die driving bands maak effektief die bearing surface minder wat dit dus "moeiliker" maak om te stabiliseer.

Groete
Frans

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: QL Hulp 308Win

Post by Capt. Yoda »

SakoTrippel2 wrote: Tue Sep 13, 2022 1:12 pm Ek sou begin om te kyk hoe stabiel is daai "swaar" mono in die 10tw... Onthou die driving bands maak effektief die bearing surface minder wat dit dus "moeiliker" maak om te stabiliseer.

Groete
Frans

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Koop 10min terug n nuwe 308 en nous ons n kenner
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: QL Hulp 308Win

Post by SakoTrippel2 »

Ja Oplees en Huiswerk mos.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: QL Hulp 308Win

Post by SakoTrippel2 »

SakoTrippel2 wrote:Ja Oplees en Huiswerk mos.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Maar daai 10 mag dalk wegkom daar mee... Maar myne is 'n 11 sal maar by die 150 klas koele bly

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
Post Reply