6mm SLR hulp asb

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1016
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

6mm SLR hulp asb

Post by Dirkvh »

Goeie more almal

Ek moet nou weer herlaai op my jakkals geweer, en wil die spoed heelwat afbring na rondom 3750 tot 3850. Is dit moontlik om met die data hieronder 'n lading te bepaal waar ek n node kan kry? Sal ek probleme met dopvulling optel met die poeier?

Vars loop
Rifle Howa 1500
Calibre 6mm SLR
Bullet 55gr Nosler Varmageddon
Case Lapua
Case trimmed length 51.50mm
Case capacity 54gr
Max TPL 66.5mm
Propellant & batch Varget
Primer CCI200
Barrel length 28"
Twist rate 1-13

Propellant gr 45.5gr
TPL 65.5
Speed 1 4085
Speed 2 4075
Speed 3 4080
Average 4080
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm SLR hulp asb

Post by Capt. Yoda »

41.6gr rond kan jy n node he van so 3760fps, daai 4000fps lading is lekker warm so die brand spoed van die kruit gaan heel moontlik verander as jy jou lading drop. Dop gaan so 81ish percent vol wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6mm SLR hulp asb

Post by tripodmvr »

Lading soos bereken volgens data verskaf.
Temp Dirkvh 6SLR Kalibrasie 55Varm.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6mm SLR hulp asb

Post by tripodmvr »

Hier is die hoogste veilige node. Kappetijn is reg as hy sê dat jy moontlik effe meer as 42gr nodig gaan hê weens die brandtempo wat afneem met druk. Begin egter daar en kyk wat jy kry.
Temp Dirkvh 6SLR Node 2 55Varm.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1016
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: 6mm SLR hulp asb

Post by Dirkvh »

Baie dankie julle. Sal hom so gaan skiet later die week indien die wind my 'n kans gee.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6mm SLR hulp asb

Post by tripodmvr »

Daardie koeël trek so vinnig die wind bly agter.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: 6mm SLR hulp asb

Post by 6.5/284Norma »

tripodmvr wrote: Mon Aug 29, 2022 4:08 pm Daardie koeël trek so vinnig die wind bly agter.
;D ;D ;D
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: 6mm SLR hulp asb

Post by Danie01 »

Naand manne,

Ek skiet 2 6slr roere, een in howa en een in tikka.

Ek gebruik ook ql vir al my lading ontwikkeling en is redelik suksesvol daarmee.

Volgens my moet die weighting factor 0,5 wees of selfs 0,45. Die slr se skouer is mos soos die xc (0,45), maar ek het gevind dit kalibreer mooi as ek die 0,5 factor gebruik van die 6 creedmoor.

Ek sien oom Driepoot gebruik die 243 se factor van 0,65?

Groete
Danie


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6mm SLR hulp asb

Post by tripodmvr »

Ek kan nie onthou of ek die SLR geskep het of die data gekry het nie. Ek is baie lugtig om met die WF te vroetel synde dit die drukke verander en dan 'n vals beeld kan skep van veilige druk. Dankie vir die inligting. Sal dit ondersoek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: 6mm SLR hulp asb

Post by Danie01 »

tripodmvr wrote:Ek kan nie onthou of ek die SLR geskep het of die data gekry het nie. Ek is baie lugtig om met die WF te vroetel synde dit die drukke verander en dan 'n vals beeld kan skep van veilige druk. Dankie vir die inligting. Sal dit ondersoek.
More oom Marius

Ek is self nou nie n kenner nie, maar werk met die raad of aanbeveling wat ek gekry het van mede forum lede. Soos ek verstaan moet jy die 6xc se ql data gebruik en net die dop se mates en kapasiteit aanpas na die 6slr sin toe en dan stoor jy dit as 6slr, maar soos ek hierbo genoem het kalibreer dit vir my beter en seker ook veiliger met die 6creed se data, dalk kan iemand ons hier uithelp?

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm SLR hulp asb

Post by Capt. Yoda »

Jy kom basies by die selle ding uit behalwe die een met die WF van 0.5 gaan daar uit kom teen bq laer druk
As jy na die doppe kyk soos 6BR en XC wat omtrent selfde nek en skouer as die SLR hey is hul WF in die programme 0.5
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply