Tikka Scope Mounts
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Tikka Scope Mounts
Naand
Ek het op die internet gelees dat die mounts wat saam nuwe Tikka gewere kom onbetroubaar is. Kan iemand dit bevestig?
Ek het op die internet gelees dat die mounts wat saam nuwe Tikka gewere kom onbetroubaar is. Kan iemand dit bevestig?
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Tikka Scope Mounts
Vandat Browning betrokke is is enigiets seker moontlik.
Miskien kan iemand wat ondervinding het kommentaar lewer van sy ondervinding daarmee, ek moes daai net van die bors af kry.
Groete
Hunter
Miskien kan iemand wat ondervinding het kommentaar lewer van sy ondervinding daarmee, ek moes daai net van die bors af kry.
Groete
Hunter
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Tikka Scope Mounts
Ek het die Sako mounts (Optilock) wat maar dieselfde is as die Tikka op minstens 8 Sako's. Ek weet die skroefies is geneigd om te "strip" met te veel karring aan hulle maar ek is in die algemeen tevrede met hulle. Vir tegniese redes kan daar dalk beter mounts wees maar my Optilocks pla my nie en hou my belegging scopes vanaf 222 tot 9,3x62 mooi en betroubaar vas en ek kan hierdie scopes afhaal sonder enige ringmerke op.
Last edited by Sako75 on Mon Jul 18, 2011 8:22 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Tikka Scope Mounts
MAW as jy hom een keer scope opsit dan haal jy daai scope af presies waar jy hom op gesit het. Geen verskuiwing van scope of ander probleme nie.Sako75 wrote: Ek het die Sako mounts (Optilock) wat maar dieselfde is as die Tikka op minstens 8 Sako's. Ek weet die skroefies is geneigd om te "strip" met te veel karring aan hulle maar ek is in die algemeen tevrede met hulle. Vir tegniese redes kan daar dalk beter mounts wees maar my Optilocks pla my nie en hou my belegging scopes vanaf 222 tot 9,3x62 mooi en betroubaar vas en ek kan hierdie scopes afhaal sonder enige ringmerke op.
Dankie
Ek luister net graag ook wat se die Tikka manne.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Tikka Scope Mounts
Ek het nog geen van die scopes so gemeet dat ek met sekerheid kan se dat dit nie eers 'n mikrometer geskuif het nie. My punt is maar net dat ek nog nie 'n probleem met akkuraatheid gehad of dat my POI geskuif het wat ek spesifiek aan die mounts kon toeskryf nie.
Van die ander kritiek teen hierdie mounts is dat hulle nie verstelbaar is op die horisontale as nie wat kan veroorsaak dat jy die vestellingsruimte op jou scope kam opgebruik net om die scope naastenby reg te kry. Mens kan dus nie die groot verstelling met die mounts doen nie en daarna die klein vestelling met die scope nie. Die scope moet al die verstelling kan akkomodeer.
Van die ander kritiek teen hierdie mounts is dat hulle nie verstelbaar is op die horisontale as nie wat kan veroorsaak dat jy die vestellingsruimte op jou scope kam opgebruik net om die scope naastenby reg te kry. Mens kan dus nie die groot verstelling met die mounts doen nie en daarna die klein vestelling met die scope nie. Die scope moet al die verstelling kan akkomodeer.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Tikka Scope Mounts
Watter scopes gebuik jy op die soort mounts?Sako75 wrote: Ek het nog geen van die scopes so gemeet dat ek met sekerheid kan se dat dit nie eers 'n mikrometer geskuif het nie. My punt is maar net dat ek nog nie 'n probleem met akkuraatheid gehad of dat my POI geskuif het wat ek spesifiek aan die mounts kon toeskryf nie.
Van die ander kritiek teen hierdie mounts is dat hulle nie verstelbaar is op die horisontale as nie wat kan veroorsaak dat jy die vestellingsruimte op jou scope kam opgebruik net om die scope naastenby reg te kry. Mens kan dus nie die groot verstelling met die mounts doen nie en daarna die klein vestelling met die scope nie. Die scope moet al die verstelling kan akkomodeer.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Tikka Scope Mounts
Ek het verskillende Schmidt & Bender scopes.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Tikka Scope Mounts
Ek het op my Tikka n Picatini rail gemonteer en gebruik nou die baie sterk Nightforce ringe, maar enige goeie Weaver tipe monteer ringe sal werk. Die Warne ringe is ook baie goed.
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Tikka Scope Mounts
Jy het dit seker nie gedoen oor jy iets teen die Tikka optilocks het nie...Piet Breedt wrote: Ek het op my Tikka n Picatini rail gemonteer en gebruik nou die baie sterk Nightforce ringe, maar enige goeie Weaver tipe monteer ringe sal werk. Die Warne ringe is ook baie goed.
- TikkaT3
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm
Re: Tikka Scope Mounts
Ek het my Tikka by Senwes in Bothaville gekoop en hy sonder mounts gekom? Toe moes ek Sako Optilock's koop vir R550 vir die basisse en R1200 vir die ringe. Dus die stel het my R1750 gekos! Maar hulle is wel baie mooi afgerond en stewig.
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Tikka Scope Mounts
Ek het ook gister gou weer die Tikka's gaan kyk, en ja hulle kom sonder ringe. Die handelaar het aan my verduidelik dat indien optilock gebruik word, die base nie nodig is nie. Die ringe pas direk op die geweer.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Tikka Scope Mounts
Optilock is basis en ringe
Hier is n stel blink basisse en swart ringe
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF4037.jpg[/img]
En n stel QD swart basisse met swart ringe
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF3923.jpg[/img]
En hier is n Tikka met sy basis /ring as eenstuk
[img width=560 height=420]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... tikka2.jpg[/img]

Last edited by Vlakvark on Sat Sep 03, 2011 12:59 pm, edited 1 time in total.

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Tikka Scope Mounts
My dogter het twee Tikkas 243 en 270 in die laaste ses maande gekoop en altwee het met mounts in die box vanaf die verskaffer gekom julle moet dalk net daai verskaffer vra om mooi in die box te kyk die ringe het dalk net afgeval en le dalk nog in die box
The T3 has a smaller ejection port, with the integral grooves for scope rings running the full length of the receiver. Scope rings to fit the integral receiver grooves are included with each T3.
I used the supplied rings to fit a Weaver Grand Slam 3-10x40mm scope. These rings clamp to the integral rails in the receiver. There is no notch or slot to prevent ring movement. I was a bit skeptical the rings would hold tightly enough to prevent creeping forward under recoil. So far, though, the rings have not moved during the firing of some 120 rounds of .270 WSM ammunition.
Hey sorry Optiolck het ook n ringmount
Werk sonder n basiss
[img width=560 height=247]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... mounts.jpg[/img]

Last edited by Vlakvark on Sat Sep 03, 2011 2:23 pm, edited 1 time in total.

-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Tikka Scope Mounts
Ek het nie ondervinding van Tika nie.Dit is egter maklik om te bepaal wat die kwaliteit is.Is die ringe van staal of nie,as dit is sal dit goed wees,doen net moeite met lapping.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Tikka Scope Mounts
Optilock bases and rings are machined from a solid block of steel, Cr-Mo alloy or stainless, just like our rifles. The front bases have a solid angled left side and a similarly angled right side with a clamping device. This base design connected to Sako rifle?s integral dovetail rail allows you to adjust the horizontal position of the scope objective end without touching the scope adjustment.
word ook nie gelap nie het n plastiese incert
[img width=560 height=247]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... kmount.jpg[/img]
word ook nie gelap nie het n plastiese incert
[img width=560 height=247]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... kmount.jpg[/img]
Last edited by Vlakvark on Sat Sep 03, 2011 3:34 pm, edited 1 time in total.

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Tikka Scope Mounts
Vely vely vely nice

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Tikka Scope Mounts
Van die beste wat daar kan wees
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- TikkaT3
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm
Re: Tikka Scope Mounts
Ek wil glad nie die thread hi-jack nie, maar as iemand Optilock ringe soek, ek het vir R550 incl. posgeld. I duim "low". Ek het R1200 betaal vir hierdie ringe, die prys staan nog op die pakkie. Was vir 6maande op my Tikka en is in puik toestand.
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Tikka Scope Mounts
Hi
Is dit net die ringe sonder basisse
of is dit die ringmounts wat sonder basisse werk
Is dit net die ringe sonder basisse
of is dit die ringmounts wat sonder basisse werk

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Tikka Scope Mounts
Hi Tikka T3
Ek vat hulle Gee meer invo Hoog Meduim laag Blued Stainless
Waar is jy pm my jou bankbesonderhede
Ek vat hulle Gee meer invo Hoog Meduim laag Blued Stainless
Waar is jy pm my jou bankbesonderhede

-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Tikka Scope Mounts
Hoekom het jy hulle af gehaal?TikkaT3 wrote: Ek wil glad nie die thread hi-jack nie, maar as iemand Optilock ringe soek, ek het vir R550 incl. posgeld. I duim "low". Ek het R1200 betaal vir hierdie ringe, die prys staan nog op die pakkie. Was vir 6maande op my Tikka en is in puik toestand.
- TikkaT3
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm
Re: Tikka Scope Mounts
Hulle is die "low" mount, ek het 'n groter objective lense gekoop toe sit ek die meduim mount hoogte op...
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Tikka Scope Mounts
Tikka T3
Oorplasing gedoen laat my weet as dit in jou bank wys
Dankie
Gerhardt
Oorplasing gedoen laat my weet as dit in jou bank wys
Dankie
Gerhardt

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Tikka Scope Mounts
Hi Tikka
Sien jy is terug Het jy in jou bank geloer dan sal ek begin reelings tref om daai ringe in Kuruman te kry
dankie Gerhardt
Sien jy is terug Het jy in jou bank geloer dan sal ek begin reelings tref om daai ringe in Kuruman te kry
dankie Gerhardt