Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Monas
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Aug 23, 2022 12:13 pm

Nuwe lid

Post by Monas »

Hi my naam is Morne van Krugersdorp, dankie dat ek op groep kan gesels en ek doen maar die gewoone papgooi deel van visvang en hoop om so bietjie meer wys te word op groep en dalk so 1 of 2 vrae ook te kan antwoord :)
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe lid

Post by Heinz Petersen »

Welkom. Ek weet nie van papgooi nie. Doen die rooiaas een.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Nuwe lid

Post by Lategan1 »

Hierdie is ‘n jakkalsskiet forum. Dooie tarentaal of rooikat is die aas. 8) ;)

Welkom, lees, leer en deel saam.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Skietstoel
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm

Re: Nuwe lid

Post by Skietstoel »

Hier praat die manne van loodgooi maar hier is so hier en daar n papgooier tussen ons 😁
Welkom by die forum!
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Welkom. Jag en spekskiet is die norm.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13576
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nuwe lid

Post by Capt. Yoda »

Heinz Petersen wrote: Tue Aug 23, 2022 6:04 pm Welkom. Ek weet nie van papgooi nie. Doen die rooiaas een.
Oom Heinz het my laas vertel sy geheim is kerrie deeg en blou trein mielies da van die strand af.
Mieliebom maak hy somer self en dip hom met n lekker FX sous op, net die ding vir kabeljou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply