Te veel wildsvleis eet

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Te veel wildsvleis eet

Post by Frikkiedbr »

Twee ooms gaan jag en moes toe broek losmaak van te veel wildsvleis eet.
Hulle besluit om so back-to-back te sit, aangesien dit leeu-wereld is.
Terwyl die twee nog so sit , brul n leeu skielik naby hulle.
Albei vlieg in die naaste kremetartboom in , maar die een oom lag so
hard en lekker dat hy amper uit die boom val.
Die ander een vra toe wat so snaaks is.
?Ek lag oor jy so groot geskrik het.?
?Hoe weet jy ek het groot geskrik?? vra hy.
?Jy?t MY gat afgevee.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Te veel wildsvleis eet

Post by BLOK »

Ouch :o
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
300Winmag

Re: Te veel wildsvleis eet

Post by 300Winmag »

Dis erger as die leeus!!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Te veel wildsvleis eet

Post by Hein M. »

As hy tyd gehad het vir vee, dan het hy baie tyd gehad. ;D
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Te veel wildsvleis eet

Post by douw »

Amper val ek van my stoel af!!! ;D ;D
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
Post Reply