Vortex Teleskope
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Vortex Teleskope
Kan iemand asb n verduideliking gee van Vortex se teleskope:watter reeks is intree/middel en topklas?
Gooi kole!
- TSG
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm
Re: Vortex Teleskope
Carel something along these lines.Carel Kolesky wrote:Kan iemand asb n verduideliking gee van Vortex se teleskope:watter reeks is intree/middel en topklas?
Entry: Crossfire & Diamondback
Middle: Venom, Strike Eagle, PST GenII
Top: Razor HD Gen II & III
Give me a shout if you need more info and or prices
Cheers
Kurt
Sent from my CPH2371 using Tapatalk
Burn Powder, Not Your Pocket!
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Vortex Teleskope
Prysklas laag tot hoog:
Diamondback
Venom
Strike eagle
PST
Razor
Ouer modelle:
Crossfire
Diamondback
Viper
Viper HS
Viper PST
Razor
Iewers pas die Golden Eagle ook in maar dis n minder bekende reeks.
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Diamondback
Venom
Strike eagle
PST
Razor
Ouer modelle:
Crossfire
Diamondback
Viper
Viper HS
Viper PST
Razor
Iewers pas die Golden Eagle ook in maar dis n minder bekende reeks.
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Re: Vortex Teleskope
Baie dankie.Het n maat wat kyk na Crossfire ll,maar ek het geen kennis van Vortex
Gooi kole!
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Vortex Teleskope
Hy sal nie 'n fout maak met 'n Crossfire nie. Goeie waarde vir geld. Ek het heelwat pelle wat geen probleme daarmee het nie. Baie mooi helder daarby.Carel Kolesky wrote: Sun Aug 14, 2022 1:44 pm Baie dankie.Het n maat wat kyk na Crossfire ll,maar ek het geen kennis van Vortex
-
JCR
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Sat Aug 02, 2014 10:33 pm
Re: Vortex Teleskope
Carel ek het n hele paar Vortex scopes. Jy kan kom kyk as jy wil.
Groete
JC
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Groete
JC
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vortex Teleskope
Die Golden eagle is net daar vir die fynproewersmusgrave270 wrote: Sun Aug 14, 2022 1:25 pm Prysklas laag tot hoog:
Diamondback
Venom
Strike eagle
PST
Razor
Ouer modelle:
Crossfire
Diamondback
Viper
Viper HS
Viper PST
Razor
Iewers pas die Golden Eagle ook in maar dis n minder bekende reeks.
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Vortex Teleskope
Bietjie ouerige draad, maar weer or Vortex teleskope. Ek moet weer begin kyk vir 'n teleskoop vir 'n 30-06, maar wat nie bo R10 000 kos nie. Ek sien daar is die Crossfire 2. Ek aanvaar dit is die intreevlak teleskoop, maar hioe vergelyk dit met die Lynx, Rudolph en Leupold teleskope?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Vortex Teleskope
Ek weet nie presies wat jy soek nie, maar begin by Leupold Freedom scopes. Verskeie lede hier op die forum dit al uitgewys. Ongelooflike glas vir die geld.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vortex Teleskope
VX Freedom is n baie beter scope as n Crossfire maar hulle pryse is ook aan die op gaan
Vir wat die Crossfire 2 voor verkoop is dit nie n slegte koop nie, hulle het darem n goeie waarborg
Vir wat die Crossfire 2 voor verkoop is dit nie n slegte koop nie, hulle het darem n goeie waarborg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Vortex Teleskope
Ek het 'n Leupold 3-9x40 in die verlede gehad, goeie teleskoop, wat ek spyt is verkoop het. Ek het nog nie kans gekry om na die Vortex te gaan kyk nie, nog net online, maar dit is omtrent helfte van die Leupold se prys.
Wat interessant was, was dat die Lynx 3.5-10x50 helderder was as die Leupold. So, ek kyk ook na 'n Lynx. Die ander een waarna ek ook kyk is 'n Rudolph.
Lyk my die 3-9x40 sonder paralax verstellings word uitgefasseer, alles is nou omtrent "tactical".
Wat interessant was, was dat die Lynx 3.5-10x50 helderder was as die Leupold. So, ek kyk ook na 'n Lynx. Die ander een waarna ek ook kyk is 'n Rudolph.
Lyk my die 3-9x40 sonder paralax verstellings word uitgefasseer, alles is nou omtrent "tactical".
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Vortex Teleskope
Daai Lynx gaan ook goeie keuse wees.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Vortex Teleskope
Ons het nou al weg beweeg van Vortex alleen. Waar pas Hawke in die rangorde?
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Vortex Teleskope
Opgaan … pryse gaan op, ja. Hy vra vir onder 10, verskeie Freedom modelle vanaf 10 600 en onder 10 000, hang af wat hy soek.Capt. Yoda wrote: Fri Aug 23, 2024 8:34 am VX Freedom is n baie beter scope as n Crossfire maar hulle pryse is ook aan die op gaan
Vir wat die Crossfire 2 voor verkoop is dit nie n slegte koop nie, hulle het darem n goeie waarborg
My punt is, in daai prysklas, vergelyk met die Leupold vir ‘n ingeligte besluit.
Ek het lanklaas deur die nuwe Lynx gekyk, ook net goeie goed gehoor, weereens vir die prys. Vortex ken ek nie.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
mahomedy13
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Mon Dec 04, 2023 11:40 pm
Re: Vortex Teleskope
I've got 2 different crossfire scopes, and will get another without a second thought. They are perfect for the price, and do the job just as well.Giepie wrote:Bietjie ouerige draad, maar weer or Vortex teleskope. Ek moet weer begin kyk vir 'n teleskoop vir 'n 30-06, maar wat nie bo R10 000 kos nie. Ek sien daar is die Crossfire 2. Ek aanvaar dit is die intreevlak teleskoop, maar hioe vergelyk dit met die Lynx, Rudolph en Leupold teleskope?
Sent from my SM-S908E using Tapatalk
