Die groot hartseer!

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
Theunodb
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am

Die groot hartseer!

Post by Theunodb »

Na talle bokke, 100e skote en ‘n vrats ongeluk is my 6.5x55 in 2 dele.

Die naweek het my geweer band losgekom na hy nie mooi vasgeskroef was nie en 2s later het almal in ongeloof gestaar na my geweer wat in 2 in die sand le.

Wie kan julle voorstel wat vir my ‘n nuwe kolf kan maak? Of is daar opsies vir iets wat mens van die rak af kan koop?

Dit was ‘n CZ 557 Lux model in 6.5x55


Image
Image
Image
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Die groot hartseer!

Post by Eduard Venter »

Eina!

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Die groot hartseer!

Post by Chris (vdB) »

Probeer Bloemfontein Custom Rifles, dalk het hulle n' kolf. Hulle maak ook nuwe kolwe.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
edwill
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am

Re: Die groot hartseer!

Post by edwill »

MG Riflestocks

Sent from my SM-G990E using Tapatalk

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Die groot hartseer!

Post by Gawie(13mm) »

Ek voel jou pyn, maar ek moet die man wat die bedding werk gedoen het 'n pluimpie gee. Knap gedaan.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Die groot hartseer!

Post by Apie »

Probeer ook vir Skaapboer

Dink dis SGS Riflestocks op Facebook

Hy voer Boyds kolwe in en doen ook pasmaak kolwe


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1834
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Die groot hartseer!

Post by Rudi Fischer »

Ek is seker jy kan een direk van die agente af koop.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Albertdwk
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm

Re: Die groot hartseer!

Post by Albertdwk »

Ken jou pyn, met my ook gebeur. Toevallig ook 'n 6.5x55 gewees. Maar hy het weer geskiet daarna, nes 'n Howa kan. Sterkte

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

User avatar
Theunodb
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am

Die groot hartseer!

Post by Theunodb »

Ek het op die einde gegaan met Henry Rifle Stocks in pretoria.

Is gelukkig met die kolf, maar het my geweer terug gekry in ‘n toestand.

Dit lyk of hy vir 3 maande op ‘n workshop se vloer gele het, alles wat yster is was gekrap, lyk of hy in ‘n makro bench vice vasgemaak was en van vergeet was.

Ek het ongelukkig eers na ek my geweer ingegee het ‘n soortgelyke review gesien van n ander man wat deur dieselfde as ek gegaan het.

Het my darm ‘n rede gegee om ALLES uitmekaar te haal en mooi skoon te maak, behalwe vir die krapmerke, gestripte skroewe en skewe gate is hy nou weer splinternuut en reg om bloed te trek Image




Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Image


Sent from my iPhone using TapatalkImage
Image
Image
Last edited by Theunodb on Fri Aug 12, 2022 5:41 am, edited 1 time in total.
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Die groot hartseer!

Post by toelie »

Ek sal daai man goed op F@*

Joeg sal my toys behoorlik uit gooi, hy moet maar pa staan vir die kostes om die geweer weer te herblou
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Die groot hartseer!

Post by Kolhasie »

Ek kyk al n ruk na die man se mooi kolwe.

Dankie ek gly eers verby die man!

As my geweer so trug kom na ek hom vir jare mooi opas sal daai man maar moet trug betaal of ek betaal niks...
Pierre1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am

Re: Die groot hartseer!

Post by Pierre1 »

Ek sou sê Michael Barrabal van MG Riflestocks hier in die Kaap - dit is wel vêr, so weet nie of dit ''n opsie is vir jou nie.

Hy het al aan my .300 WM en .243 gewerk, met geen klagtes van enige aard van my kant nie. Netjies, proffesioneel en beskostigbaar.

Sy nommer vir ingeval jy belangstel - 074 081 7109
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Die groot hartseer!

Post by Supacow »

Net soos excel vaardighede jou nie n CA maak so ook maak Woodoc ondervinding jou nie n gunsmith
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Die groot hartseer!

Post by tripodmvr »

Swak diens en werk word deesdae baie maklik op sosiale media versprei en kan die ondergang van jou besigheid beteken. Theunodb, jou app het jy so geskryf dat jy self tevrede is daarmee. Seer sekerlik is dit wat mens van die geweersmid ook verwag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Theunodb
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am

Re: Die groot hartseer!

Post by Theunodb »

tripodmvr wrote:Swak diens en werk word deesdae baie maklik op sosiale media versprei en kan die ondergang van jou besigheid beteken. Theunodb, jou app het jy so geskryf dat jy self tevrede is daarmee. Seer sekerlik is dit wat mens van die geweersmid ook verwag.
Ek stem saam oom

‘n geweer is vir my ‘n persoonlike ding.

Daar is sentimentele waarde daaraan geheg, dis nie iets wat mens sommer vervang nie. Niks wat ek nou doen sal my geweer in sy oorspronklike toestand terug kry nie, hy gaan ongelukkig nooit weer dieselfde wees nie.

Hopelik beskerm hierdie post die volgende persoon, en laat mense 2 keer dink voor hulle ‘n geweer by iemand los.

Ek het ‘n duur les geleer


Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
Post Reply