308 en 303 Ladings

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
J.A.N
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Wed Apr 15, 2020 8:38 pm

308 en 303 Ladings

Post by J.A.N »

Goeie naand. Ek sal dit hoog op prys stel as iemand die volgende ladings kan nagaan asseblief?
Spoed gemeet met Magnetospeed.

308 Win
155gr Balistix Huntac & S335
Loop: 660mm
Dop vol: 55.78gr
Tpl: 71mm
Lading 1: 42gr - 2757fps
Lading 2: 43gr - 2810fps

303 Brit
150gr Hornady SP & S335
Loop: 608mm
Dop vol: 57.4gr
Tpl: 75.6mm
Lading : 40gr - 2459fps
Beretta 9mm
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 308 en 303 Ladings

Post by Dale SH »

J.A.N wrote: Sat Jul 30, 2022 11:20 pm Goeie naand. Ek sal dit hoog op prys stel as iemand die volgende ladings kan nagaan asseblief?
Spoed gemeet met Magnetospeed.

308 Win
155gr Balistix Huntac & S335
Loop: 660mm
Dop vol: 55.78gr
Tpl: 71mm
Lading 1: 42gr - 2757fps
Lading 2: 43gr - 2810fps

43.25 grains with your current batch of S335 which is slowing a slightly slow burn rate.
2825 fps @ 59000 psi
Lower your charge and re-measure if you use a different batch of S335

303 Brit
150gr Hornady SP & S335
Loop: 608mm
Dop vol: 57.4gr
Tpl: 75.6mm
Lading : 40gr - 2459fps

41.6 grains
2549 fps
+-40 000 psi

C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
J.A.N
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Wed Apr 15, 2020 8:38 pm

Re: 308 en 303 Ladings

Post by J.A.N »

Goeie dag Dale, ek het die ladings oor die naweek gaan skiet.

Ek het die volgende resultate gekry op die 308
43.2gr - 2848fps met groepering van ±35mm
43.3gr - 2851fps met groepering van onder 20mm
Ek het die doppies en primers vergelyk met ander wat op laer ladings geskiet was en kon geen verskil sien nie.
Die 303 lading was 100% reg met die berekeninge en groeperings was onder 1 moa op 100m.

Dankie Jan
Beretta 9mm
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
Post Reply