SusTac vs APW Warbird

Post Reply
Creedmoor
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Mon Aug 10, 2020 8:27 am

SusTac vs APW Warbird

Post by Creedmoor »

Ek weet die APW Warbird is nog redelik nuut maar is daar dalk iemand wat die 2 al teen mekaar kon vergelyk wat Recoil betref?

Ek weet die Sustac is nog atyd die nr1 met recoil reduction maar die Warbird lyk ook na n goeie produk.

Soek 1 vir 6.5 PRC

Hier is n toets wat so 4jaar terug gedoen was. Sustac was 1ste met meeste recoil reduction. Sal like on te weet wat doen n Warbird.


Groete
Shaun
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply