Naand forum
Ek het raad nodig met die bogenoemde, wil n vriend help om die geweer wat hy geerf het aan die skiet te kry. Het al bietjie rond gelees en dit wil vir my voorkom of mens nie ammo of doppe vir die geweer in die hande kan kry nie. Self laai lyk na die enigste opsie.
My vraag is : wat sal die prosedure wees om n. 303 dop af te nek na 6 Musgrave? Dis sprong sal seker te groot wees van. 311 na. 243?
Hoop iemand met ondervinding kan my help.
Groete Sakkie
6mm Musgrave
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 6mm Musgrave
Sakkie ek sal met graagte help want ek is al deur die proses. Info hier op Jaracal.
Anneal dop
Trim 1mm korter
Nou druk jy hom met n 7x57 so 2/3 van nek af.
Volgende druk jy hom deur die 6mm musgrave die net tot Hy kamer.
Daar bly so n vals skouer oor wat verdwyn as jy fireform.
Trim nou tot korrekte lengte , laai en skiet.
As jou vriend hier in die Kaap is kan ek help en wys.
Anneal dop
Trim 1mm korter
Nou druk jy hom met n 7x57 so 2/3 van nek af.
Volgende druk jy hom deur die 6mm musgrave die net tot Hy kamer.
Daar bly so n vals skouer oor wat verdwyn as jy fireform.
Trim nou tot korrekte lengte , laai en skiet.
As jou vriend hier in die Kaap is kan ek help en wys.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: 6mm Musgrave
Baie dankie ruaanb
Daai gaan baie help!
Daai gaan baie help!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 6mm Musgrave
Groot plesier vra gerus as daar nog vrae is.
Die dop korter sny is nogal belangrik voor jy begin anders rek Hy so lank dat wanneer jy by 6mm die kom jy hom induik.
Die dop korter sny is nogal belangrik voor jy begin anders rek Hy so lank dat wanneer jy by 6mm die kom jy hom induik.