Goeie naand.
Wil graag ‘n ligte tot medium lading gebruik vir jag. Kan een van ons Quickload manne help om my resultate te bevestig asb.
Node mikpunt +_2280-2320.
Geen klankdemper nie.
Kaliber: 9.3x62mm Husqvarna
Koeel: Hornady Interlock
Koeel gewig: 286gr
Dop: Sako
Doplengte gesny: 61.8mm
H2o gevuurde dop: 77.7gr
Slagdop: Winchester LR
TPL 83.8mm
Loop Lengte: 601mm
Loopdraai: Onbekend
Kruit: Reloader 17, Lot 02419x072120
Lading 3-skoot gem. snelheid 61.7gr @ 2306 vps
Groep: 22.5mm
ES 26, SD 12
Gemeet op kroon met Magneto.
62gr @ 2304 vps en ES 17, maar groep is 31mm.
Wat sê QL asb?
Baie dankie.
Beste.
9.3x62mm 286gr Hornady QL Hulp
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
9.3x62mm 286gr Hornady QL Hulp
Last edited by Lategan1 on Thu Jul 21, 2022 9:21 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 9.3x62mm 286gr Hornady QL Hulp
61,9gr vir 2313vps druk 41K
65,8gr vir 2470vps druk 50K van maks 57K psi
Die lae druk met 61,9gr gaan nie noodwendig jou beste ES en akkuraatheid gee nie. Jy kan ook afgaan na 61,3gr en kyk hoe dit maak.
65,8gr vir 2470vps druk 50K van maks 57K psi
Die lae druk met 61,9gr gaan nie noodwendig jou beste ES en akkuraatheid gee nie. Jy kan ook afgaan na 61,3gr en kyk hoe dit maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 9.3x62mm 286gr Hornady QL Hulp
Dankie ou grote.
Ons praat weer.
Beste.
Ons praat weer.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 9.3x62mm 286gr Hornady QL Hulp
Goeiedag.tripodmvr wrote: Wed Jul 20, 2022 10:57 pm 61,9gr vir 2313vps druk 41K
65,8gr vir 2470vps druk 50K van maks 57K psi
Die lae druk met 61,9gr gaan nie noodwendig jou beste ES en akkuraatheid gee nie. Jy kan ook afgaan na 61,3gr en kyk hoe dit maak.
Terugvoer. Die Hornady Interlock net weer getoon hoekom dit so ‘n maklike koeël is om te herlaai.
My nodeband volgens spoed afplatting en 3-skoot groeperings stem ooreen tussen 61.5 en 62.0gr.
Finale lading: 61.7gr REL17 @ 2306.
Dopnekke sluit mooi eweredig.
My probleem met die groot kopspasie en die Sako doppe soos voorheen elders genoem, is uitgesorteer na twee rondtes van vuurform.
Slagdoppe se voorkoms is nou reg.
ES/SD wel nie so goed teenoor die effe hoër ladings van 61.9, 62 en 62.3 nie.
Verskeie 3-skoot groepe konstant 25mm en kleiner, dus sub-MOA vir ‘n baie ligte geweer in hierdie kaliber.
My uitdaging vir ‘n akurate relatiewe lae lading met die REL 17 kruit, wat sagter op die skouer is, is suksesvol bereik.
Nou is iets vir die pot volgende.
Nogmaals dankie Tripod.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
